Paarl Akkommodasie by Boschenmeer Estate Lodges | LekkeSlaap
+19

Boschenmeer Estate Lodges

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R301, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boschenmeer Grande Lodge and Estate Lodges is geleë in die historiese Paarl-/Franschhoekvallei, in die hartjie van die skilderagtige Wes-Kaapse Wynlande. Hierdie omgewing word omsoom deur die ontsagwekkende Drakensteinberge en die bekende Paarlrots.

Die Grande Lodge and Estate Lodges het 'n ongelooflike uitsig oor die wynlande, 'n rustige atmosfeer en is geleë in 'n kalm omgewing langs die rivier. Die pragtige omgewing en die lodges se luuksheid, privaatheid en sekuriteit maak van dit 'n gholflandgoed wat letterlik alles het waarna jy soek.

Elke selfsorg lodge is ontwerp om meer as net die gewone luukshede van 'n huis te hê. Dit is pasgemaak om die wonderbaarlike skoonheid van die Wynlande vas te vang.

Niks is nagelaat toe ons die lodges beplan het nie, om die volgende eenvoudige rede: ons wil hê ons insigte moet jou uitkyk verbeter. Maak jouself dus reg vir alles! Van wonderskone uitsigte, tuine wat pragtig uitgelê is, onberispelike skoonmaakdienste en tot elektriese gholfkarretjies (beskikbaar op versoek).

Ons 100% toegewy tot ons strewe om onvergeetlike ervarings deur middel van gehalte te bied. Gaste wat eers een keer hier tuisgegaan het wil altyd weer terugkeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R301, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R301, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MjZhN2M4LTA2MWMtNDI3My1iNDEyLTAxNzg0OWJmNGM2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 4) R301 Boschenmeer Golf & Country Estate 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.76396487276 18.980058350317
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za