LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boschenvaal Villa | LekkeSlaap
+23

Boschenvaal Villa

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrage-weg, Boschenvaal 71, Sasolburg, 1948, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boschenvaal Villa is op die oewer van die Vaalrivier in die bekende Boschenvaal Riverfront Lodge en bied gaste gerieflike gemeubileerde kamers met 'n uitsig oor die rivier.

Verblyf is beskikbaar in die Rooi Kamer en die Groen Kamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 en 'n privaat ingang. Die kamers is toegerus met lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n TV met DSTV en 'n en suite-badkamer met 'n bad (rooi kamer) en 'n stort (albei kamers). Beddegoed, handdoeke, sjampoe en lyfseep word voorsien.

Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie in die gemeenskaplike area. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

'n Gimnasium is teen redelike tye beskikbaar, en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook onderdak parkeerplek op die perseel en 'n groot tuin met grasperke om op te ontspan. Gaste kan hulle eie varswater-visvangtoerusting saambring. Die meer het grootbekbaars, karpers en varswaterbaars. Ons bied 'n skemerkelkie bootvaart teen 'n ekstra fooi. Die landgoed bied talle staproetes en 'n oorvloed van voëllewe met meer as 180 spesies wat reeds in die oord opgemerk is..

Boschenvaal Villa is slegs 10 km vanaf Sasolburg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Boschenvaal Villa
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Barrage-weg, Boschenvaal 71, Sasolburg, 1948, Vrystaat
  • Gaste dink Boschenvaal Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Vrystaat
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrage-weg, Boschenvaal 71, Sasolburg, 1948, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMXD1gWNol4SHrp8Xe9exyzjdjTZ9uwpTCYFkshVXIoaEsMZbhU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Barrage Road Boschenvaal 71 1948 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.792686416359 27.754396431188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!