Boshoffshoop Kruger Bush Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boshoffshoop Kruger Bush Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Marlothpark geleë is. Die huis is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n boswegbreek naby of onderweg na die Krugerwildtuin. Daar is ook 'n geleentheid vir wildkyk op die perseel.

Dié huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ander toestelle. Die oopplan-leefarea en -sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die eiendom het ook 'n braai-area en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar.

Boshoffshoop Kruger Bush Cottage is 'n entjie se ry van verskeie restaurante, winkels, 'n spa, vulstasie, hardewarewinkel en 'n drankwinkel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Boshoffshoop Kruger Bush Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boshoffshoop Kruger Bush Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R920 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false