Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosjes Herehuis

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosjes-wynplaas, Langs die R43, 19 km vanaf Rawsonville, 6857, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bosjes Herehuis is in die Breedekloofvallei geleë en word deur die Waaihoek- en Slanghoekberge omring. Dit is die perfekte wegbreekplek met pragtige uitsigte en word deur wingerd, boorde en fynbos omring.

Oornagverblyf word in die ou herehuis, wat pragtig opgeknap is en nou as 'n gastehuis bedryf word, aangebied. Daar is 7 elegante suites en 'n verhitte swembad. 'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit.

Een van die groot trekpleisters van dié gastehuis is die argitektuur wat oud en nuut kombineer. Die tuin is stil en rustig, maar sal enige besoeker met nuwe energie verfris. Nadat gaste 'n lekker eetlus gekry het, kan hulle heerlik aan soet- en southappies by die Spens gaan smul of by Bosjes Kombuis vir middagete aansit. Die restaurant spog met 'n hoë plafon en glasmure, asook 'n houtdek vir diegene wat buite wil kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Bosjes Herehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bosjes-wynplaas, Langs die R43, 19 km vanaf Rawsonville, 6857, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bosjes Herehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R5 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosjes-wynplaas, Langs die R43, 19 km vanaf Rawsonville, 6857, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56ca8dae6bbb1870d1ac8eec6119c27fd3b9964a410d2b137238ac8c47f9f081acf74a6fb27caa53da8e0f5d5927aa126914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Bosjes Wine Farm Off the R43 6857 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.55357 19.2689