LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boskop Estate | LekkeSlaap
+19

Boskop Estate

8 resensies
Gastehuis
Eenheid 1
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het basiese verhit- en eetgeriewe, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook beddegoed en handdoeke. Daar is 'n buitebraai-area en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n egte plaasgevoel en 'n ateljee-uitleg. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met basiese verhit- en eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 2 het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer is apart en het 'n stort. Die oopplan-kombuisie en -eetarea het 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoof, eetgerei, breekware en 'n eetkamerstel. Die stoep het nog 'n eetkamerstel en 'n braai. Die eenheid maak van sonkrag en gas gebruik. Daar is 'n etenstafel, stoele en 'n braai op die stoep. Die eenheid maak gebruik van sonkrag en gas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Basiese selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 3 het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid maak van sonkrag en gas gebruik. Die kombuisie het basiese verhit- en eetgeriewe, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook beddegoed en handdoeke. Daar is 'n buitebraai-area en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgegundpad, Oudedorp, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LciTayxHBFQnKPIvvfy55CqR8ao29gnSf8mB2m0LmB8BruOcu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Welgegund Road Oudedorp 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.568611111111 27.043055555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!