Bossieveld

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bossieveld bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde seefront vakansiehuis in die kusdorpie Arniston. Dié huis bied lieflike see-uitsigte en is slegs 200 m vanaf Roman-strand.

Die vakansiehuis beskik oor 5 slaapkamers. 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens, 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens in elk en 1 slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Daar is 2 en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die derde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die huis het ook 'n leefarea met 'n see-uitsig, kaggel, oopplan-eetarea en -kombuis. Daar is ook 'n buitelug stort met koue en warm water, asook 'n beskutte, privaat binnehof met braaigeriewe.

Die huis het 'n alarmstelsel, beddegoed, handdoeke, skottelgoedwasser, filterkoffiemasjien, kaggel, mikrogolf, oond, stoof en 'n wasmasjien. Daar is ongelukkig nie 'n TV nie en daaglikse skoonmaakdienste word ingesluit.

Slaapplek

'n Bespreking by Bossieveld sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bossieveld gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za