Bossy's-Joy Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

BossyJoy Guesthouse is 'n selfsorghuis in George met 'n uitsig oor die Outeniekwa-berge. Dié gewilde vakansiebestemming is langs die kronkelende Wes-Kaapse kus geleë.

Die huis het 3 slaapkamers en slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het albei 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het gerieflike sitplek en 'n eetarea. Daar is 'n TV beskikbaar met 'n verskeidenheid plaaslike kanale. Buite is daar braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

George is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete en alles wat dit bied kan verken.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bossy's-Joy Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za