Denneoord Akkommodasie by Bossy's-Joy Guesthouse | LekkeSlaap
+10

Bossy's-Joy Guesthouse

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Bossy's-Joy Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Allen S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen S
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier.

Gemaklike akkomodasie, baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens ontvang. Sal definitief terugkeer.

Riyaard J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyaard J
Saam met vriende

Dit was beslis die moeite werd, sal beslis weer gaan.

Ons sal beslis weer gaan, was fantasties, veral die rustigheid. Dankie vir die akkommodasie.

Marius H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld en opsigter, tannie Rita is 'n wonderlike gasheer.

Bossy's-Joy Guesthouse het aan ons verwagtinge voldoen en die opsigter, tannie Rita se gasvryheid het verwagtinge oortref. Ek sal die plek aanbeveel aan gesinne of klein groep. Die enigste klagte of probleem is swak waterdruk wat veroorsaak dat slegs een kraan op 'n slag oopgemaak kan word. Dit is egter 'n probleem wat die munisipaliteit moet regstel en reflekteer nie op die eienaar of perseel self nie.

Philip O - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O
Saam met vriende

Baie baie Lekker. As nie-rokers was die enigste ding die rookreuk in die kamers, maar ons verstaan dat roker ook daar bly van tyd tot tyd.

Ons sal gereeld daar gaan bly, want die huis voldoen aan ons vereistes.

Faizel F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel F
Gesin met klein kinders

What a lovely house and owner/service, beautiful people, will recommend to anyone.

The owners, Joey and Rita, are the loveliest folks I have met in a long time. Upon arrival they made us feel at home and did everything they could to make us feel welcome. The house is situated in a beautiful area with an awesome sunset view of the valley and mountains. It is also situated in the most serene and peaceful part of George, the location is also central to most amenities that you require whilst on holiday.

Lynette W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf. Gasvrou baie tegemoetkomend.

Die huis was netjies en die gasvrou was baie tegemoetkomend, want ons gaste het eers laat arriveer.

Dunncorp Construction D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dunncorp Construction D

Baie goeie diens.

Baie dankie aan Rita en haar span wat ons mense se verblyf aangenaam gemaak het. Ons sal beslis weer by julle kom kuier. Dankie.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bos Straat, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxYTljNWJhLTI1MTQtNDFkMi04ZjBlLWZkMmI4MzhjN2YyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 11 Bos Street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.950099 22.472735
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za