Boston 10
Opsomming van Resensie
Leon S - Feb 2022
Gemiddeld
Hemels, gemaklik en ontspannend.
Nick S - Jan 2022
Gemiddeld
Net wonderlik.
Elzana B - Jan 2022
Gemiddeld
Ek was baie baie tevrede, pragtige plek!
Martin B - Nov 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
Angelique S - Okt 2021
Gemiddeld
Regtig 'n oulike plekkie en die mooiste dekor!
Loriza B - Jul 2021
Gemiddeld
Lekker gebly
Alinda D - Apr 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en sentraal.
Anemi S - Okt 2018
Gemiddeld
Skoon, gemaklike slaapplek. Meubels is netjies en plekkie is baie mooi.
Janie G - Sep 2018
Gemiddeld
Geen water 1ste nag, geen krag laaste nag. Probeer bel maar geen antwoord. Geen skoonmaakdienste. Sal nie graag weer daar bly.
Boston 10 se terugvoer
Goeie dag Janie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat Boston 10 nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Dis jammer dat die klagtes nie tydens jou/jul verblyf onder my aandag gebring is om dadelik te kon aanspreek nie. Soos genoem op jou aankoms, bly ek op die perseel reeds sodat enige probleme dadelik aangespreek kan word.
Met betrekking tot die watertekort - Bosto 10 is in Brackenfell geleë en moet dus voldoen aan die Stad Kaapstad se waterbeperkings. Om water te spaar, is 'n watermeter geinstalleer wat sal afskop sodra water misbruik word. Ek glo dit het plaasgevind aangesien daar 2 gaste in die eenheid was in plaas van slegs een, soos per die bespreking.
Met betrekking tot die skoonmaakdienste - As gaste vir langer as 7 dae bespreek, kan ons wel 'n skoonmaakdienste reël op versoek. Melding daarvan word wel gemaak op die kwotasie wat gestuur is.
Groete,
Joanita
Anna H - Jul 2018
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet.
Johanna J - Jul 2018
Gemiddeld
Netjies en gemaklik.
Werner D - Jun 2018
Gemiddeld
Alles was perfek en onsettend netjies.
Vernon B - Mei 2018
Gemiddeld
Gemaklike goed ingerigte akkommodasie vir rus en ontspanning.
Sune P - Apr 2018
Gemiddeld
Puik.
Willem A - Feb 2018
Gemiddeld
Alles was in plek en daar was niks waaraan ek gewoond is by my eie huis wat daar gekort het nie.
Shirley L - Jan 2018
Gemiddeld
Place was clean and pleasant, but lacks some basic equipment.
Anna H - Des 2017
Gemiddeld
Ons het die verblyf geniet.
Dewald D - Aug 2017
Gemiddeld
Baie gemaklik en vriendelike verblyf.
Francia L - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Carike M - Mei 2017
Gemiddeld
Netjies, waarde vir geld, ruim en baie vriendelike mense!
Nick T - Mrt 2017
Gemiddeld
Needs shower and WiFi for business use. A cleaner once a day to run through the place and pull it straight isn't the worst idea.
Boston 10 se terugvoer
Die Wi-Fi is uitgesorteer. Waar dit net in die kamer beskikbaar was, is dit nou oral beskikbaar! Ons gaan definitief 'n stort binne die volgende maand installeer. Ek het gesien dit sal great werk as daar 'n paar manne kom bly, dan hoef mens nie elke keer die bad uit te was nie! Verder van my kant af was dit nog baie lekker om elke keer nuwe mense te ontmoet!
Bert H - Jan 2017
Gemiddeld
Baie tevrede. Voorstelle t.o.v. enkele klein veranderinge of aanpassings aan eienaar gemaak.
Ferdi R - Jan 2017
Gemiddeld
Ongelooflike mense om by te kuier.
Boston 10 se terugvoer
Baie dankie. Dis mense soos julle wat dit alles die moeite werd maak. Kom gerus weer.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bostonstraat 10, Proteahoogte, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom