LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Boston at 8 | LekkeSlaap
+15

Boston at 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bostonstraat 8, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boston at 8 is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Proteahoogte en is ideaal vir gesinne of sakereisigers.

Dié eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul etes by die toonbank geniet. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n toesluithek word voorsien.

Die eenheid is net 2,5 km vanaf 2 winkelsentrums en 6 km vanaf Cape Gate Centre en MediClinic.

Slaapplek

’n Bespreking by Boston at 8 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Bostonstraat 8, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bostonstraat 8, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc074ac1de44a2d4d958f61bb0591386691c7e00fd3dda29fbd9a66fba3e5c4efc43917e2edced3ea52e2a7f1d8b3bf535c69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 8 Boston Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 10:00 -33.885744 18.691774
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!