Boston Garden Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boston Garden Cottage is in Boston, Bellville, in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinsbesoekers en diegene wat op soek is na oornagverblyf. Die eenheid is lekker naby talle winkels, restaurante, en hoofpaaie.

Dié tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Boston Garden Cottage se selfsorgkombuis is ten volle toegerus en daar is genoeg sitplek in die eetkamer. Die sitarea het gerieflike rusbanke en 'n TV met DStv.

Die WiFi is gratis en daar is 'n privaat ingang so gaste kan kom en gaan soos hulle wil.

Slaapplek

'n Bespreking by Boston Garden Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boston Garden Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za