Boston Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Boston Stay is in Boston in Bellville geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hospitale en ander geriewe.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hulle maaltye kan geniet.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel spog met maklike toegang na die N1 en is net 'n klein entjie se ry van toeristebestemmings, soos wynplase in Durbanville Hills, Canal Walk en Century City af.

Slaapplek

'n Bespreking by Boston Stay sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boston Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R440 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za