Bosveld In Die Stad
Opsomming van Resensie
Gert C - Okt 2021
Gemiddeld
Ons was nie besonder gelukkig nie, maar het van die probleme onder die bestuur se aandag gebring.
Bosveld In Die Stad se terugvoer
Goeie more Gerhard
Dit plaas 'n bitter smaak in my mond. Om te dink julle so dink van ons gastehuis nog geen slegte resensie gekry soos die nie. Ons beddens is splinter nuut. Die kamers is nuut geverf. Die kaste se mure binne het wel voet merke op gehaat van 'n kind.
Daarvoor vrae ons nederig onverskoning. Hoop julle verblyf by 'n volgende gastehuis sal tevrede wees. Ons gaan uit ons pad vir ons gastehuis. In alle aspekte
Hanneke D - Jun 2021
Gemiddeld
Netjies, veilig.
Bosveld In Die Stad se terugvoer
Baie baie dankie dit is ons grootste doel om veilig te wees en om lekker te kan slaap in 'n skoon kamer. Tot ons veer sien.
Anita L - Mrt 2021
Gemiddeld
Uitstekend in alle opsigte!
Tozi T - Jan 2021
Gemiddeld
Wonderful.
Bosveld In Die Stad se terugvoer
Thank you so much for such awesome guests.
Brent K - Feb 2020
Gemiddeld
I was a quiet, intimate, lovely place to just relax with your partner.
Bosveld In Die Stad se terugvoer
Baie dankie vir sulke fantastiese gaste soos julle.
Chris J - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker met puik, gasvrye diens!
Bosveld In Die Stad se terugvoer
Baie, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit met opregtheid. U is die kliënt en ons wil altyd ons diens tops hou. Tot 'n volgende keer.
Ndlovu J - Jan 2020
Gemiddeld
Everything was excellent.
Bosveld In Die Stad se terugvoer
Thank you so much, Jimmy, you are more than welcome back.
Glad it feels like home
Nanti S - Des 2019
Gemiddeld
Dit was goed.
Bosveld In Die Stad se terugvoer
Sal graag wil weet wat bedoel word met badkamer kort aandag, baie dankie, die badkamers is nuut.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom