Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld In Die Stad

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld In Die Stad is 'n bekoorlike gastehuis in Alberton, 'n klein dorpie in Gauteng. Die dorp is naby hoofweë, Johannesburg en ander groot stede.

Dié verblyf word in 5 gastekamers gebied. Elkeen lei na 'n stoep met 'n lieflike sitarea. Die stoep bied 'n uitsig oor die swembad. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte- of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Springbok het ook 'n slaapbank. Daar is ingeboude kaste, 'n TV met Netflix en WiFi. Gaste kan met hul eie besonderhede by DStv inteken.

Die Krokodilkamer is 'n woonstel met 2 slaapkamers en daar is 1 koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n buitekombuis, 'n boma en 'n braai-area met 'n kroeg. Daar is ook 'n lieflike toegeboude lapa en oop lapa om te rus wat gaste mag gebruik.

'n Masseerterapeut kan op die perseel uitroep-behandelings doen.

Daar is ook 'n intieme venue wat gaste kan gebruik vir troues of privaat funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Bosveld In Die Stad
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Bosveld In Die Stad het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA813e2583ef4c83ea4bd854f54eac9bd9c05539da2e1b89a34b238c29a7052b91fff05fd55be407e95e9de745f283fb064cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 144 Jacqueline Avenue Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.297191826114 28.115494098211