Bosveld Le Plek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bosveld Le Plek bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastekamer. Die gastehuis is in Chroompark, Mokopane, geleë. Ons nooi jou uit om die ontspannende, vreedsame klanke van die bosveld hier te kom geniet.

Die gastekamer bied slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met koningingrootte-bed. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n TV met DStv. Bedlinne en handdoeke word voorsien en gaste het toegang tot 'n veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe. 'n Volledige lapa is ook beskikbaar, mits vooraf gereël.

Mokopane, voorheen bekend as Potgietersrus, is sowat 2 uur noord-oos van Pretoria geleë en 40 minute van Polokwane af. Van die besienswaardighede in die omgewing sluit die Mokolo-dam Natuurreservaat, Mokopane Biodiversiteit Sentrum, die Percy Fyfe Bewarea en Wonderkop Natuurreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Bosveld Le Plek sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bosveld Le Plek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za