Bosveld Le Plek
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 7 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magda L - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magda L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Silwer skoon en netjiese veilige plekkie. Word beslis aanbeveel.
Baie netjiese plekkie met lugversorging, TV en braai-fasiliteit met veilige parkering in 'n baie stil area. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Word beslis aanbeveel.
Gert V - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gert V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjies en gerieflik.
Volpunte. Was aangenaam.
Angela D - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Angela D
Besigheidsreis
Neat, clean, comfortable - perfect host.
A delightful spot, quiet and peaceful. I really enjoyed my stay. Huge value for money.
Paul M - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Paul M
Besigheidsreis
Uitstekend.
Baie vriendelik en behulpsaam. Kamer en badkamer baie skoon en netjies. Bed is nie 'n koninggrootte soos per web-beskrywing, WiFi sou 'n pluspunt wees. Goeie waarde.
Ricky N - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ricky N
Besigheidsreis
Gerieflik privaat en gemaklik.
Dit is 'n ruim gemaklike kamer en badkamer. Daar was alles wat ek nodig gehad het om aandete te geniet in die kamer asook ontbyt die volgende oggend. Ook het die eienaars aandag aan ander goedjies gegee wat jy dalk mag nodig hê en by die huis vergeet het.
Simeon K - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Simeon K
Enkelreisiger
Alles was amazing.
Absoluut uit die boonste rakke.
Willem se Terugvoer
Dankie Simeon, enige tyd weer welkom.
Bosveld Le Plek
Derek W - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Derek W
Enkelreisiger
Sal weer wil bespreek.
Sien sterre.
Gaste wat na Bosveld Le Plek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |