Bosveld Vreugde - Huis Zebra

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bosveld Vreugde - Huis Zebra is 150 km vanaf Pretoria naby Thabazimbi in die Leeupoort Natuurreservaat. Hierdie bosveld-akkommodasie is ideaal vir diegene wat wil wegbreek of 'n naweek in die natuur wil deurbring.

Daar is 3 slaapkamers en 1 badkamer, en slaapplek vir tot 6 persone en 2 kinders op 'n slaapbank. Die dubbelslaapbank is in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het alle nodige toebehore vir selfsorg. Die sitkamer het 'n kaggel en 'n TV met DStv-Compact. Gaste hoef nie hul eie dekodeerders te bring nie.

Buite is braaigeriewe en 'n groot boma waar gaste onder die sterre kan kuier. Gaste kan heerlik in die swembad afkoel na 'n dag van verkenning.

Daar is 'n ryk verskeidenheid wild wat soms by die perseel kom besoek aflê. Gaste kan die grootste tambotieboom in Suid-Afrika hier in die reservaat sien, en daar is 'n restaurant, winkel, drankwinkel en groot swembaddens wat maklik van die huis af bereik kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Bosveld Vreugde - Huis Zebra sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bosveld Vreugde - Huis Zebra gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false