Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Wegbreek Safaris

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Bosveld Wegbreek Safaris
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het baie tuis gevoel met aankoms, die ontvangs was uitstekend en die plekkie wat ons in gebly het was baie skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Jan. Dit was lekker om julle by ons oor te kon hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Die Bosveld Wegbreek Safaris span

Bosveld Wegbreek Safaris
Vernon W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon W
Gesin met tieners

Rustig, gerieflik, waarde vir geld.

Heerlik, sal weer gaan en definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie, Vernon. Dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle gou weer. Bosveld groete!

Bosveld Wegbreek Safaris
Lindelani M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindelani M
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Friendly staff and clean pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met klein kinders

Lekker ontspanne en waarde vir geld.

Ons het ongelooflik lekker gebly. Gerieflike chalet, naby aan die swembaddens. Die kinders het hul gate uit geniet. Die dames wat die plekkie bestuur was baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om die tydjie vir ons lekker te maak en na ons behoeftes om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia R
Besigheidsreis

Brilliant, clean, ideally located, efficient, friendly, secure and safe.

The premises are ideally located. Service is beyond superb, secure and safe property. The accommodation and facilities are top rated. I would definitely recommend this facility to family/friends and also business partners. Thank you for amazing service!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Thank you, Cornelia. Our team truly appreciates your review, and we are happy that our lodge could meet your standards. We hope to see you again soon.

Kind Regards,
Bosveld Wegbreek Safaris

Bosveld Wegbreek Safaris
Hannes B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Netjiese kampgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimette V
Gesin met tieners

Die blyplek was netjies. Ons het daarvan gehou dat dit kleiner en stiller was.

Die warm en koue swembad is heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene N
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Ons kort wegbreek by Bosveld Wegbreek was 'n wonderlike rustige ervaring. Ons chalet was pragtig skoon en goed ingerig. Warm swembad is 'n groot plus, veral in die winter. Ons het die speletjiesarea geniet, heerlik gestap op die plaas en alhoewel ons een aand alleen by die chalets se area oorgeslaap het ons nooit onveilig gevoel nie. Selfs my kinders het gesê ons kan meer gereeld soontoe gaan. WiFi by ontspanningsarea is gerieflik, alhoewel dit ons ook nie sou pla daarsonder nie. Ons sien uit om saam vriende en familie die bergkamp of damkamp te geniet in die Somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Lene vir jou mooi boodskap. Ons het dit baie geniet om julle by ons te kon he. En dit maak ons Bosveld Wegbreek hart baie bly dat julle dit baie geniet het en veilig gevoel het. Ons sien uit om julle weer by ons te he.
Vriendelike groete

Bosveld Wegbreek Safaris
Shane B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B
Gesin met klein kinders

Rustig, natuurskoon.

Vreindelike diens, netjiese eenheid. All rounder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon, veilig, skoon en baie rustig. Kan aan enige iemand aan beveel om heerlik te rus.

Die pad na Wegbreek Saafris is baie stowwerig, maar vir 'n stadsjapie is dit heerlik om weg te breek. Ek sal weer dit besoek as ek 'n vakansie benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques E
Saam met vriende

Lekker bosatmosfeer.

Baie rustige atmosfeer, stil, lekker warm swembad. Geen harde musiek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Dankie Jacques,
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Paula
BOSVELD WEGBREEK SAFARIS

Bosveld Wegbreek Safaris
Kay-lee M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay-lee M
Gesin met tieners

Lekker bosveldwegbreek vir gesin.

Vriendelike tannie. Doen moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Dankie julle. Sien julle weer!
Groete,
Bosveld Wegbreek Safaris.

Bosveld Wegbreek Safaris
Shaun W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet.

Dit was 'n baie lekker paar dae in die bos. Paula is een van die beste gastehuisbestuurders wat ons nog ooit teëgekom het. Besoek gerus hierdie bosveld-bestemming. Jy sal nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Thank you Shaun, What a lovely review. We do hope that you and your family can come back for a visit. It was a pleasure having you stay. All the very best for 2023.

Bosveld Wegbreek Safaris
Dyanadree S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dyanadree S
Gesin met klein kinders

Peacefully and tranquil stay.

A friendly environment for kids. The establishment made us feel very welcomed. Definitely will visit Bosveld Wegbreek Safaris again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Gesin met tieners

Baie lekker plek.

Baie lekker en die kinders het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Thank you Johann for the lovely review. We do hope we see you all again. Such a lovely family. Regards, Paula.

Bosveld Wegbreek Safaris
Bertus D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus D
Saam met vriende

Vriendelike mense en rustige en netjiese plek.

Paula en haar hele span is baie vriendelik en behulpsaam. Ons was 'n familie groep van ses volwassenes en twee jong kinders wat in die chalets gebly het oor Kersfees en het ook drie dagbesoekers ontvang. Die oord was rustig, skoon en netjies en die fasiliteite heeltemal toereikend vir die aantal besoekers. Ons almal het die warm en koue swembaddens baie geniet en daar is ook baie toeriste aantrekkings in die nabye omgewing. Die weerlig het die selfoontoring getref en daar was gevolglik geen selfoonsein nie. Gratis WiFi was wel by die ontvangs beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Bertus.
Ons sien julle en jou kerk weer by ons.
Groete, Paula.

Bosveld Wegbreek Safaris
Mohube H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mohube H
Saam met vriende

Prefect place to be.

Quiet and peaceful place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorika L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorika L
Gesin met klein kinders

Het die kuier baie geniet.

My kinders het die warmwater-swembad baie geniet en die wandelpaadjies in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Jorika.
We hope to see you all again soon. Perhaps the kids will go down the slides once the weather improves.
Kind regards, Paula.

Bosveld Wegbreek Safaris
Frank S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en goeie diens, rustige verblyf en veilige vakansiewegbreek.

Baie rustige en netjiese plek met veilige ligging en goeie sekuriteit. Genoegsame aktiwiteite vir almal en kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer


Thank you so much for the review. We do hope to see you and your family here again.

Bosveld Wegbreek Safaris
Lindelani M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindelani M
Gesin met klein kinders

Amazing.

The pools and rooms are clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah L
Gesin met klein kinders

Warm and very welcoming to all.

A huge thank you to Paula and her team. Making everyone feel comfortable and extremely welcome. We will visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Thank you Beulah, We hope to see you and family again.
Kind Regards, Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Itumeleng M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Saam met vriende

Peaceful

The staff welcomed us with warm hands. Keep it up.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig

Die personeel het ons met hartlike hande ontvang. Doen so voort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Thank you so much for this delightful, positive feedback.
You were the perfect guests to have visit us, so neat and friendly. Please come back to visit.

Bosveld Wegbreek Safaris
Dezso E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dezso E
Gesin met klein kinders

Bosveld Wegbreek Safaris was ’n baie aangename plek vir ons 5 dag-wegbreek.

Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe is skoon en netjies. Ons sal graag weer daar gaan uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neeltjie W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neeltjie W
Gesin met tieners

Ek kon weer 'n stukkie van my siel terugkry.

Paula het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die huise is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

It was lovely to have your family stay at Bosveld Wegbreek. We hope to see you all again soon, and even for a group family visit at the Dam Camp.

Bosveld Wegbreek Safaris
Allison S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison S
Saam met vriende

Goeie diens. Pret vir die hele gesin.

Pret. Mooi. Rustig. Netjies. Goeie, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewals E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewals E
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne.

Tyd vir rus en lekker saam kuier. Wonderlike tyd saam gesin. Weg vanaf die gejaag van die stad. Tyd om bymekaar te kom en 'n lekker tyd te hê in die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noleen A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen A
Gesin met tieners

Very relaxing holiday.

Will definitely come visit them again. We felt very relaxed and rested while at Bosveld Wegbreek. There is very poor cellphone reception but if you really need to get hold of anyone you just need to go to the office, where there is reception. Lovely weekend away. Thanks

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Noleen,
Thank you very much for your comments and feed-back. We did enjoy your family stay with us very much.
We do hope that on your next get together, you will visit us again.
Kind regards,
Paula @ Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Isabel D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Saam met vriende

Baie aangename ervaring!

Lekker staproetes. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Isabel,
It was lovely having you stay with us. We look forward to your next visit with us soon.
Regards, Paula
BOSVELD WEGBREEK

Bosveld Wegbreek Safaris
Santie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Rustige atmosfeer netjiese chalet en baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Heerlike omgewing om privaat saam met familie te kuier!

Bosveld wegbreek is baie geskik vir 'n familie byeenkoms in 'n baie veilige, rustige en skoon omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Gesin met tieners

Een van die beste vakansie-oorde waar ek nog was.

Kan nie wag om my ouers soontoe toe neem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Nicolene,
Thank you for the review. We did enjoy having you and your family stay at Bosveld Wegbreek.
We look forward to your next visit!
Regards, Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Kobie B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B
Gesin met tieners

Sielerus en baie netjies.

Baie netjiese geriewe en omgewing. Baie vriendelike ontvangs en werkers. Pragtige natuur. Alles wat nodig is, is in die chalet. Sal beslis weer gaan uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Kobie,
It was such a pleasure to have you and your family stay with us in October, and again in December.
We wish you and your family a blessed and prosperous 2021.
Kind regards, Paula.

Bosveld Wegbreek Safaris
Esme G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf

Ons het ons kuier by Bosveld Wegbreek Safaris oneindig geniet. Ons was vriendelik ontvang, gasvrou was altyd daar om te help en ons het heerlik gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Esme,
Thank you so much for your kind review.
It was an absolute pleasure to have you stay. We do hope that you visit us soon again.
Kind regards, Paula.

Bosveld Wegbreek Safaris
Estelle K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle K
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en baie rustig.

Kan dalk net 'n sambreel aanbeveel vir die tafels buite, ons was lank in die son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Estelle,
We so enjoyed your family, and hope that we see you all again soon.
Many thanks for your kind review and feedback.
Regards, Paula.

Bosveld Wegbreek Safaris
Johan L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustige omgewing

Die rustigheid van die natuur doen ñ mens se gemoed wondere en jy kan lekker rus en ontspan. Die personeel is baie vriendelik en gasvryheid staan werklik uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Johan,
It was such a pleasure to have your family and friends camping at Bosveld Wegbreek.
We do hope that we will have the pleasure of another visit from you.
Regards, Paula.

Bosveld Wegbreek Safaris
Tilana S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana S
Gesin met klein kinders

Heerlik, rustig, gerieflik en baie netjies.

Ons was 'n gesin van 6 mense, en ons hondjie was ook saam. Ons het elke oomblik geniet. Ons het niks gekort nie. Het heelwat wild gesien. Die eienares het ons vriendelik verwelkom, en kort-kort seker gemaak of alles in orde was. Sal vir seker weer wil gaan, en sal die plek ook aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Tilana,
It was super having your family to stay. We do hope to see you all again.
kind regards, Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Alison K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful stay, the host was attentive and caring. We will be back!

A wonderful stay. The host was attentive and caring and the hot pool was lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Allison,
We certainly hope to see you both back here again soon.
We so enjoyed having you guys stay. We have had some rain, so the camping site is looking good.

Bosveld Wegbreek Safaris
Thea E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E

Akkommodasie was uitstekend, skoon en netjies.

Dit was regtig lekker en ek dink as mens 'n familie byeenkoms wil hou is dit net die regte plek, prys is reg en dis mooi so tussen die randjies. Al die geriewe wat jy nodig het is in die gesamentlike kombuis beskikbaar. 'n Paar rooibokkies het ook kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Thea.
Ons is so bly julle het dit geniet.
Ons sien julle weer.
Groete, Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Susan O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

As jy lekker wil rus gaan besoek Bosveld Wegbreek Safaris. Dit is ook lekker dat die oord nie oorvol is nie. Die eienares is 'n ware juweel. Sy help haar gaste met enige krisis en gaan uit haar pad om seker te maak dat jy gelukkig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Susan,

Such a nice review from you. And this was also because you were such decent, pleasant guests. We do hope to see you again soon.

Groete, Paula

Bosveld Wegbreek Safaris
Itumeleng M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng M
Gesin met klein kinders

The place is nice and peaceful, a great place for family time away from everthing.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

HI Itumeleng,
So good to hear that your family group all enjoyed the stay with us at BOSVELD WEGBREEK.
We hope that we see you all later in the year again.
Regards, Paula

Bosveld Wegbreek Safaris
Marita B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita B

Pragtige, netjiese verblyf met al die basiese geriewe vir 'n lekker wegbreek.

Ons het 'n wonderlike naweek by Bosveld Wegbreek Safaris gehad. Dit is goed geleë en baie rustig. Die chalet waarin ons gebly het was silwerskoon, netjies en goed ingerig met al die basiese geriewe vir 'n lekker wegbreekvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Melissa,
Baie dankie, en ek hoop dat ons sien julle weer. Geluk vir die nuwe jaar!
Groete, Paula
BOSVELD WEGBREEK

Bosveld Wegbreek Safaris
Petrus V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus V
Gesin met klein kinders

Baie stil en lekker rustig.

Baie warm en tog is daar so baie mooi plekke om in die dorp te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R

Absoluut perfek!

Ons is baie tevrede met die verblyf. Baie netjies en skoon. Chalets perfek vir die groep. Sal enige tyd weer besoek. Lapa is net baie klein en bedompig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Adri, ons sien julle weer.
Groete,
Paula

Bosveld Wegbreek Safaris
Ezanda B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ezanda B
Gesin met tieners

Tevrede gewees, en lekker gebly!

Die plek is skoon en netjies, en ons het veilig gevoel. Beste was egter die goeie diens wat ons gekry het. Paula was vriendelik en baie behulpsaam. Sal weer daar gaan bly en kan dit beslis aanbeveel vir mede reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Beste Ezanda,

Ons is so bly dat jy 'n lekker tyd gehad het en veilig gevoel het.

Hoop ons sien julle weer!

Groete,
Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Soekie E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie E
Gesin met klein kinders

Baie goeie rus in gekry.

Baie goeie waarde vir geld, baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Dankie Soekie!
Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien julle weer.
Groete,
Paula and Ian @ BOSVELD WEGBREEK

Bosveld Wegbreek Safaris
Corlet W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlet W
Saam met vriende

Pragtige natuur, ideaal vir winter en somer.

Baie vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie Dankie Corlet,
Julle is oulike mense. Ons sien julle weer met die familie!
Groete,
Paula and Ian @ Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Johan K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Mense was baie behulpsaam en baie vriendelik.

Baie netjies en skoon gewees, badkamers bietjie klein maar reg vir net 'n naweek. Geriewe is baie beter as wat dit lyk op foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Dankie Johan,
Ons is baie bly dat julle geniet het. Ons sien julle weer!
Groete,
Paula en Ian
Bosveld Wegbreek Safaris

Bosveld Wegbreek Safaris
Anneke J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J

It was great and will visit them again.

We love it there and will make a visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Thank you, Anneke!
Some new upgrades are being made. We look forward to your next visit.
Regards, Paula

Bosveld Wegbreek Safaris
Julie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike dag uit.

Hul is wonderlike gaste en het na ons elke sin gespeel. Die plek is net en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Hi Julie,
Baie Dankie. Ons hoop ons sal julle weer gou sien.
Groete, Paula
BOSVELD WEGBREEK

Bosveld Wegbreek Safaris
Lezinda E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer daar is net awesome.

Die rustigheid en bestuur moet volpunte kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Dankie Lezinda,
Ons doen mooi upgrades aan die plek hierdie maand.
Groete,
Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Anneke B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Gesin met klein kinders

Die beste wegbreekplek.

Ek sal enige iemand aanbeveel om hierheen te kom. Rustig, netjies en net alles wat 'n mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie Dankie Anneke! Ons sien julle weer.
Groete, Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Rita O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita O

Was heerlik ontspannend.

Het dit baie geniet. Sal Bosveld Wegbreek Safaris enige tyd aanbeveel. Warm swembad baie geniet, veral in aande en die koue een gedurende die dag. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie Dankie Rita.
Ons hoop dat julle weer by ons kom kuier.
Groete,
Paula
Bosveld Wegbreek Safaris

Bosveld Wegbreek Safaris
Riette H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, na aan natuur en rustig.

Ons sal vir seker weer gaan. Paula en Ian is baie goeie gashere. Die plek is stil en na aan die natuur. Mens kan kwaliteittyd met mekaar spandeer. Selfoonopvangs is net by die ontvangs, wat dit nog lekkerder maak. Daar is ook pragtige groepbesprekings-kampe vir familie saamtrekke en reünies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Riette,
Ons hoop dat ons sien julle weer later in die jaar.
Groete,
Paula en Ian
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Clarence V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarence V
Gesin met klein kinders

Netjies, mooi, rustige wegbreek. Kinders het dit geniet, die bestuur is baie helpvol en altyd vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Clarence.
Ons hoop om u almal weer binnekort te sien.
Groete, Paula
Bosveld Wegbreek Safaris

Bosveld Wegbreek Safaris
Bianca D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca D
Saam met vriende

Very peaceful.

Very quiet and peaceful place. Enjoyed our stay, especially the warm pool. There is however, no network but we didn't really have a problem with that. Suggestion: every room should have coffee, tea, sugar, salt etc. Management was very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig.

Baie stil en rustige plek. Het ons verblyf geniet, veral die warmswembad. Daar is nie sein nie, maar ons het nie regtig 'n probleem met dit gehad nie. Voorstel: elke kamer moet koffie, tee, suike, sout, ens. hê. Bestuur is baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Thank you for the positive feedback. Unfortunately, the network is only available at the Reception Patio.
The Waterberg area doesn't have a good network reception, and even with a cell tower, it is still not very strong. In regard to the tea and coffee, these chalets are fully self-catering but I will take the suggestion into consideration.
It was a pleasure having you stay with us, and we hope to see you on another visit again soon.
Kind regards, Paula.
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Carine B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine B

Lekker bosveldatmosfeer en fasiliteite was perfek vir ons behoeftes.

Goeie en vriendelik diens met goeie fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolina L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina L

Baie netjies, baie vriendelik en skoon.

Die plek was baie netjies en skoon, en ons was met ope arms verwelkom. Was baie beïndruk met die plek en sal enige tyd weer gaan. Baie dankie vir 'n lekker naweek wat ons daar kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre T
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Heerlike swembaddens, wild wat in die kamp rondloop vir almal om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Goeiedag Deidre,

Baie Dankie! Ons hoop dat julle weer by ons kom kuier.

Groete,
Paula
Bosveld Wegbreek

Bosveld Wegbreek Safaris
Annet F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet in the bush with no cellphone signal.

Beautiful area in the bushveld. Quiet and far away from town noises

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie Anet.
Groete, Ian en Paula

Bosveld Wegbreek Safaris
Patricia N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia N
Saam met vriende

Stunning.

Baie lekker plek. Warmwater-swembad kan bietjie warmer wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie Dankie,

Kuier gerus weer by ons.

Groete,
Ian en Paula

Bosveld Wegbreek Safaris
John A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon, netjies en vriendelik ontvang.

Mooi omgewing. Vriendelik ontvang. Skoon en netjies gewees. Staproete geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie Dankie. Ons hoop ons sal julle nog sien.
Groete, Paula en Ian

Bosveld Wegbreek Safaris
Danie K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie K
Gesin met klein kinders

Stilte.

Dit is perfek vir 'n wegbreek van 'n gejaagde lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Baie dankie julle!
Kom kuier weer by ons.

Groete
Paula en Ian

Bosveld Wegbreek Safaris
Jesmare D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jesmare D
Saam met vriende

Het 'n rustige lekker naweek gehad.

Die plek was nice en rustig. Die kinders het die swembad baie geniet al was dit bietjie koud. Ek sou voorstel om dalk te dink aan 'n speelpark en trampoline vir kinders in die toekoms, want daar is niks anders vir hulle om te doen behalwe die swembad. Die ontspannings lokaal is bietjie klein en as jy TV kyk en die kinders speel is dit bietjie lawaaierig. Kan ook voorstel dat die TV remote vir die DStv dalk in 'n boks toegesluit word wat jou as gas toelaat om die kanale self te verander. Die warmwater swembad was ook nie warm gemaak nie wat bietjie 'n teleurstelling was. Dit is bietjie moeilik met die dat jy die eienaars heeltyd moet vra om die kanale te verander. Ons het in Bergkamp gebly. Daar moet gekyk word na die yskas en vrieskas in Bergkamp het nie 100% gewerk nie en is bietjie klein as jy meer as 10 mense daar gaan wees gaan daar nie genoeg plek wees vir almal se goed nie. Oor die algemeen het ons 'n baie lekker rustige naweek gehad. Die verblyf was skoon en netjies en die kamp lekker stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was 'n wonderlike ruskans. Luilekker sonder selfoonopvangs. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Netjies, skoon en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anshia M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anshia M
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Ons verblyf was rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries R
Gesin met klein kinders

Baie nice, rustig in mooi omgewing.

Die plek is mooi onderhou en skoon, dit werk uitstekind vir 'n groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L
Gesin met klein kinders

Awesome place to recharge your soul.

As said - a place to really go and relax. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henning V
Saam met vriende

Will be there soon again. Love the place.

We enjoyed it so much. Went there to get out of the city crowds and rest. This is the place to be. Will be there soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alida V
Gesin met klein kinders

Baie teleurstellend! Nie wat geadverteer was nie! Het net 1 van die 3 nagte gebly!

Ontvangs by plek was goed, maar vir die res - ons is baie teleurgesteld! Daar word warmswembad geadverteer - die werk glo net in die somer. Daar word visvang geadverteer - die dam is toegegroei van die riete en die wal is hoog en gevaarlik vir jong kinders om te probeer visvang. DStv word geadverteer - daar is nie eers 'n TV in die eenheid waar ons ingeboek was nie! Die warm water vir die stort hou presies 2 min - nie eers genoeg om hare te shampoo en dan af te spoel nie dan is die water yskoud. Wildritte - jy word nie toegelaat om met jou eie voertuig in die plek rond te ry nie - jy moet van hulle wildritte gebruik maak wat ons as gesin van 5 R300 per keer sou kos - ons kan dit nie bekostig nie. Dan moet hulle nie wildritte adverteer nie! Bosveld Wegbreek Safaris waar jy die hele tyd in jou huisie moet sit, want daar is niks anders om te doen nie aangesien jy nie mag self rondry en wild kyk nie! Die klimrame is so lendelam dat dit nie veilig is vir enige kind om daarop te speel nie! Ek is baie jammer, ek sal nie die plek vir enige ander persoon kan aanbeveel nie! Ons is na die eerste nag daar weg! Ek sal beslis aanraai dat die advertensie van die plek verander word want dit is beslis misleidend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek Safaris se terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir jou terugvoering, Ek vra om verskoning indien julle nie julle verblyf geniet het nie. Die warm swembad werk met pype op die dak en as dit bewolk is maak die pype nie die water baie warm nie. Daar is volle DStv beskikbaar in die ontspanning saal, en gaste kan hulle eie voertuie gebruik vir wildsritte.

Groete.
Pieter

Bosveld Wegbreek Safaris
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 400 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Driefontein Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4317d062e5adaf8e2580f70b27b0a5f45dac5d0677e8d3871f0596ecf72224d5516f0c14f2adfbe3ace18f29b3931a87dab3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Driefontein Farm Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -24.62332 28.41955