Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Wegbreek

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Bosveld Wegbreek
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Erika J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend as jy na rustigheid soek.

Verblyf so netjies en rustig en het alles jy hoef net jou klere en kos te neem. Mooi natuur en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer, definitief uitgerus na ons verblyf daar.

Woonareas baie netjies en volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle J
Gesin met tieners

Vriendelike eienaars wat alles doen en aanbeveel om besoek lekker te maak.

Ons het die 4 aande baie geniet en goed gerus en veilig gevoel. Die geriewe was selfs meer as wat geadverteer word en dit gebeur min. Die spasie was ruim en die wild wat om die huis area rondloop, maak die atmosfeer lekker. Twee van die aande was baie warm en die sterk waaier het baie gehelp. Die sink grondpad is nogal erg en mens moet ten minste met 'n SUV gaan, met groter wiele en 'n bietjie ligter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Stil en baie mooi. Alles is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel!

Uitstekende waarde vir geld, stil en rustig! Hulle is vriendelik en gemaklike mense wat jou tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize F
Gesin met tieners

Uitstekend. Hoë gehalte diens en verblyf.

Ons het die paar dae vreeslik geniet. Alles was top klas. Geen tekortkominge nie. Die wild is baie naby. Dankie vir jul ekstra diens met die hout en uitstappie. Ons het ook lekker gekuier saam jul vierpoort kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casey B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and clean.

It was relaxing and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon F

Bosveld wegbreek was netjies, veilig, pet friendly en waarde vir geld.

Baie dankie vir julle warm gasvryheid waarmee ontvang is by Bosveld wegbreek. Julle is mense wat die ekstra myl stap vir hulle gaste. Julle het 'n lieflike, rustige pet friendly bosveld wegbreek. Al die geriewe is skoon en netjies. Ons plekkie was pragtig en pynlik netjies gewees. Daar was geen tekortkome nie, alles wat jy nodig het was tot ons beskikking gewees. Ons kon lekker "unwind". Thomas, die gamedrive was ongelooflik mooi, dankie jong man. Sien julle definitief gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier op 'n plaas.

Ons het in die kothuis gebly. Baie gerieflik. Daar is 'n buitekombuis met TV, kroeg en braai-area. Baie gerieflik en skoon. Toegang na die plaas is met 'n grondpad, wat plek-plek nie baie goed is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Rialette, dankie vir jou kuier by Bosveld Wegbreek, ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Meeste wildplase is toeganklik via 'n grondpad, maar ons pad word gereeld geskraap deur die Distrik Paaie om dit geriefliker te maak. Dit afstand na die plaas is gelukkig net 8km se ry.

Groete,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Ansie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese lekker naweek!

Priscilla is 'n aangename gasheer wat trots is op haar bosveld paradys. Die kothuis en buite kombuis is baie mooi en goed ingerig. Ons sien julle definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Dankie Ansie, kan nie wag vir julle tweede besoek, ons het nou ook 'n groot rock pool.

Groete,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Prisilla and their family are wonderful people. Baie baie dankie vir julle gasvryheid. Van ons Brakpaners Johan, Veronica, en Chereeze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Johan,

Dankie vir julle besoek aan Bosveld Wegbreek.

Groete,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Karen K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Gesin met tieners

'n Onvergeetlike belewenis - Ons sal Bosveld Wegbreek ten sterkste aanbeveel.

Bosveld Wegbreek waar luuksheid, rustigheid en gemak sorg vir 'n onvergeetlike vakansie in die bos! Al die eenhede is met smaakvolle kwaliteit meubels en beddegoed toegerus wat voorsien aan al jou behoeftes. Die plaas is besaai met eksotiese wild en 'n verskeidenheid diere (insluitende kameelperde) wat tot by die eenhede kom om te eet en water te drink. Moet ook nie die wild-ritte misloop nie. Die mooiste uitsig is te sien by die uitkyk-punt. Vat gerus 'n piekniekmandjie saam. Dankie aan die eienaars vir die unieke ervaring. Ons gaan beslis weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig, maak weer so.

Dankie Priscilla, Paul en Thomas. Dit was 'n lekker rustige tyd, elke aand dan het Hans die Boma gepak met hout, ek kon net die vuur aansteek, sit en kyk vir die vlamme, en dan die braai geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Chris,

Dankie vir jou resensie. Ons is bly jy het 'n rustige tyd gehad en die verblyf geniet, hoop om jou binnekort te sien.

Groete,
Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Louise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Netjies, ruim en baie vriendelik!

Ons familie-groep het die kuier by Bosveld Wegbreek terdeë geniet. Dit is 'n baie gerieflike en baie netjiese wegbreekplek en Priscilla is 'n vriendelike en baie gul gasvrou! Die diere is ook 'n lekker bonus. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Louise,

Dankie vir die kuier by Bosveld Wegbreek, bly julle het die naweek & diere geniet. Ons hoop om julle en julle familie-groep binnekort weer te sien.

Groete,
Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Montie L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Montie L
Gesin met tieners

Lekker stil en aangename kothuis, heerlike fasiliteite.

Paul en Priscilla is baie aangename gashere. Ons het baie lekker gekuier en gerus. Die geriewe is baie mooi en prakties. Pragtige wild wat heeldag om en by jou huis kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Montie,

Dankie dat jy Bosveld Wegbreek besoek het en ons geriewe geniet het asook die wild wat heeldag by jou kom kuier

Groete,
Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Celia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en rustig.

Pricilla is 'n pragtige mens en die vriendelikheid self! Het ons baie mooi verduidelik hoe om Bosveld Wegbreek uit te kom. Ons plekkie was pragtig en pynlik netjies gewees. Daar was geen tekortkome nie, alles wat jy nodig het was tot ons beskikking gewees. Julle gaan ons beslis weer sien, dankie vir alles en julle gasvryheid, dit word opreg waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Celia,

Dankie vir julle besoek aan Bosveld Wegbreek en jou resensie. Hoop om julle binnekort saam met jou ouers te sien.

Groete,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Marize G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize G
Gesin met klein kinders

Awesome!

Netjiese en skoon verblyf. Mense wat die ekstra myl stap vir hulle gaste. Goed toegerus. Alles was regtig perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Marize, dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle en jou troeteldier/kind by Bosveld Wegbreek te he. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Groete Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Karen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Pragtige plek. Heerlike naweek gehad. Aparte kothuis se decor is so mooi. Beddens slaap heerlik.

Net 2 tips vir kamers oorkant plaashuis: Skuif beddens teen die muur met die plug en bedlampies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Karen,

Dankie vir jou resensie en wenk, waardeer.

Groete Priscilla

Bosveld Wegbreek
Erika J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bosveldwegbreek was netjies, veilig, waarde vir geld. Gaan definitief weer daar 'n draai maak.

Baie dankie Prisilla, Paul en Thomas vir julle gasvryheid waarmee ek en my man ontvang is. Julle het 'n lieflike, rustige bosveld wegbreek. Al die geriewe is skoon en netjies. Vir 'n vinnige wegbreek is julle plekkie ideaal. Ons kon "unwind" langs die boma vuur, sterre kyk en voel geluide hoor. Dit was 'n "home away from home". Thomas die wildrit was ongelooflike, dankie jong man. Sien julle definitief gou weer. Shalom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Johan en Erika, dit was 'n ware plesier om julle by Bosveld Wegbreek te he. Ons het dit baie geniet om julle hier te he en hoop om julle albei binnekort te sien. Groete, Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Elsa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste, netjiese, skoon kothuis in 'n rustige bosveldomgewing.

Ons naweek by Thaba Tholo Bosveld Wegbreek het alles aan ons gebied wat ons verlang het. Stilte van die bosveld, veld en diere om ons asook 'n skoon, netjiese en goed toegeruste en ruim blyplek. Priscilla is 'n baie vriendelike en hartlike gasvrou. Sy het ons dadelik baie welkom en tuis laat voel. Ons sal Thaba Tholo beslis aanbeveel en sal graag weer daar wil bespreek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Elsa, dankie vir jou resensie. Ons is so bly julle het die stilte van die bosveld geniet asook die diere & veld. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete,. Priscilla

Bosveld Wegbreek
Dawid S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klimaat is besonders hierdie tyd van die jaar (herfs). Goeie braaigeriewe en genoeg vermaaklikhied vir 'n naweek.

Daar is geen airkons nie en glo dit kan ongemaklik raak in Desember. Die grondpad is bietjie rof en moeilik as jy elke dag moet dorp toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Dawid, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is net 8 km uit die dorp en die meeste ondernemings in die bosveld is toeganklik via 'n grondpad maar dit is die moeite werd. Bosveld Wegbreek bied goeie waarde vir geld en ons voorsien plafonwaaiers en ekstra staan waiers. Groete, Priscilla

Bosveld Wegbreek
Bianca F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F

Family Easter Break.

Thank you to Pricilla for the wonderful stay! We were 12 people - adults, teenagers and young children - everyone had their own space! There is an ostrich family walking through and around the property as well as a zebra and various other buck. The pool and jacuzzi were fun and entertained all. Thank you to John for setting up fires/braais wood pack - a no-fail fire starter! Everything we needed was there for preparing food and more than enough space fridge-wise. Everyone left relaxed and the kids were not happy to leave at all, a bit of a struggle to get them in the car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Dear Bianca,

Thank you for your review. It was a pleasure having you and your family at Bosveld Wegbreek and happy to hear that everyone had their own space with sufficient entertainment for all. John's no-fail fire starter fires never fail so no fire lighters are necessary. Hope to see you and the family soon.

Kind regards,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Helen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen P
Gesin met klein kinders

Awesome wegbreek.

Bosveld wegbreek is waarde vir geld en Pracilla en haar hele span is puik. Die plekkie is skoon en ons het soveel meer waarde vir ons geld gekry as wat ons gedink het toe ons geboek het. Kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Helen,

Dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om jou en jou gesin by Bosveld Wegbreek te he, hoop om julle almal gou te sien.

Groete,
Paul, Priscilla & Thomas

Bosveld Wegbreek
Leandri J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri J

Absoluut fantasies.

Hierdie was beslis die beste vakansie ooit! Priscilla en haar gesin is ongelooflik. Kan eintlik nie in woorde beskryf hoe fantasties dit was en wat dit vir my en my dogter beteken het nie. My hele gesin is gaande oor Bosveld Wegbreek. Ongelooflike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Judy,
Dit was wonderlik om jou en jou gesin by Bosveld Wegbreek te he om jou dogter se verjaarsdag te vier. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete Paul, Priscilla en Thomas.

Bosveld Wegbreek
Jacques B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Om uit die gejaag van die stad te kom en net die stilte van die natuur te beleef, was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Jacques, bly julle het die stilte van die natuur geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete. Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Zane R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker, gerieflik, netjies en als wat jy benodig vir 'n wegbreek. Baie goeie waarde vir geld. Pragtige natuur en net gemaklik om te rus. Ek sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Zane, baie dankie vir jou resensie. Dis ons plesier om die pragtige natuur te deel, sien uit daarna om julle weer by Bosveld Wegbreek te he. Groete Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Alida V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer met oulike honde.

Charly het ons hond omtrent besig gehou en hulself deel van die familie gemaak vir die tyd wat ons daar was. Was rustig en net wat ons nodig gehad het om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Alida

Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het die rustigheid geniet.

Groete
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Annalize L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L

Die lekkerste wegbreek nog! Lekker ontspan. Pricilla het uit haar pad gegaan om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak.

Dit was 'n naweek-wegbreek, maar het gevoel soos 'n weekvakansie. Plaashuis is lekker ruim en het alles wat nodig is. Daar was gereeld iemand wat kom opruim en help vuur pak het. Ons groep kon dit terdeë geniet en lekker kuier. Wildsrit was heerlik, veral die ontbyt wat ons gemaak het by die uitkykpunt. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel en mag dit dalk 'n gereelde instelling maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Annalize, dit was 'n absolute plesier om jou en jou gesin by ons instansie te hê.

Bosveld Wegbreek
Riaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen lekker.

Priscilla, Paul en Thomas is wonderlike mense en gasvry. Ons kan wag om weer te gaan nie. Die wild was wow. Die kameelperde was tops, ek sal aanbeveel om elke dag te gaan stap en wildsritte te doen. Baie goeie plek om te rus en jou gedagtes skoon te kry. Jy hoef regtig net jou kos en klere saam te vat, als is daar. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Riaan, dit was so wonderlik om julle by Bosveld Wegbreek te hê. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Groete,
Paul, Priscilla & Thomas.

Bosveld Wegbreek
Angelique E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons het baie lekker gebly en net gewens ons kon langer daar kuier. So pragtig en al die diere is bonus. Uiteensetting is baie lekker en gemaklik en kamers is pragtig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Dankie vir jou resensie Angelique, een aand was 'n bietjie kort. Hoop ons sien julle binnekort vir 'n langer tydperk.

Groete
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Tharien Groenewald G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharien Groenewald G
Saam met vriende

Salig in die natuur, lag en kuier in die swembad en 'n gesellige kuier om die vuurtjie: die perfekte naweek wegbreek!

Priscilla was die perfekte gasvrou: ons is verwelkom en kon daarna die heerlike natuurskoon geniet! Die kamers is pragtig, skoon en netjies. Die fasiliteite perfek vir buite-kuier: 'n wildsrit, boma, lapa, buite-kombuis, Jaccuzi en swembad. alles om dit 'n perfekte naweekkuierplek te maak. Beslis een van my gunstelingplekke van nou af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Tharien

Baie dankie vir jou resensie en julle besoek aan Bosveld Wegbreek, dit was 'n plesier om jou en en jou vriendinne by ons instansie te he. Hoop om julle almal binnekort saam met julle gesinne te sien.

Groete,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Pieter K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig en gemaklik.

Ons het ons verblyf baie geniet! Die wild wat op jou voorstoep kom draai is maak en kan van naby besigtig word. Die eienares baie vriendelik en gasvry bo ons verwagtinge. Ons Polo sukkel egter met van die grondpaaie wat jy neem om daar te kom, meer net iets om van bewus te wees. Buiten vir dit sal ons dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Pieter,

Baie dankie vir jou resensie, bly julle dit geniet.

Groete Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Stephan C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan C
Saam met vriende

Fantasties.

Ongelooflike gasvryheid, rustigheid en uitsigte. Dankie vir 'n heerlike naweek. Julle is awesome. Sien julle in Maart.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Hi Stephan

Dankie vir jou resensie, dit was ons plesier om julle hier te he. Sien julle in Maart.

Groete,
Paul en Priscilla

Bosveld Wegbreek
Chrisjan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan V
Gesin met tieners

Kos vir die siel.

Priscilla en Paul het ons hartlik ontvang en seker gemaak dat ons alles het wat nodig was. Ons sien uit daarna om weer gebruik te maak van hierdie lekker, rustige en bekostigbare akkommodasie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Chrisjan,

Dankie vir jou pragtige resensie. Ons probeer om ons verbly bekostigbaar en 'n aangename ervaring te maak.

Groete, Paul en Priscilla.

Bosveld Wegbreek
Nicola R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in die bos.

Wat 'n lekker naweek. Die kothuis was skoon en netjies en het alles wat jy sal nodig hê. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Beste Nicola, dankie vir jou resensie, dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om jou binnekort saam met jou gesin te sien.

Groete Priscilla

Bosveld Wegbreek
Almarie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie K
Gesin met klein kinders

Dit het gevoel asof ons by familie kuier, fantastiese mense en atmosfeer.

Dit was die beste wegbreek in 'n lang tyd, ons het absoluut tuis gevoel en was baie bederf. Baie dankie Prescilla en almal daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Almarie,

Dit was 'n plesier om julle by Bosveld Wegbreek to he en julle wonderlike kinders te ontmoet wat die oulikste briefies vir ons geskryf, hoop om julle binnekort te sien.

Groete,
Paul, Priscilla & Thomas

Bosveld Wegbreek
Joey R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige kuierweek.

Die pad na die instansie is 'n redelike uitdaging, maar die verblyf self is pragtig. Die wild kom eet naby die huis en is redelik mak, alles wat nodig is in die huis en by braai is daar. Johannes het elke aand vir ons 'n vuur gepak en hy was baie behulpsaam. Dis vir seker 'n goeie ruskanswegbreekplek. Dankie Priscilla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Hi Joey,

Dankie vir jou resensie. Bly julle het 'n goeie ruskanswegbreek gehad. Hoop om julle weer gou te sien. Groete Priscilla

Bosveld Wegbreek
Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Bosveld stilte.

Fotos weerspieël van wat jy sal verwag. Priscilla en Paul was in kontak om pad te verduidelik en inligting deur te gee. Het ons gasvry verwelkom en tuis laat voel. Eetgerei was van als daar, van tange, skêre, bakke, vatlappe ens. wat gewoonlik kan kort skiet. Vriendelike Johannes was altyd rond om netjies te hou of hout te pak of seker maak water is reg. Opvallend was die kussings wat goeie toestand is, wat gewoonlik ook meeste plekke kort skiet en swak gehalte is. Kan gerus voorstel en sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Hi Riaan, baie dankie vir jou resensie. Al stuur ons gaste 'n "pin-drop" hou ons daarvan om ons kliente persoonlik te bel om die pad te verduidelik en vreeslik dankie vir julle kommentaar oor die eetgerei en kussings, altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is. Sien uit vir julle volgende kuier by ons.

Groete Paul & Priscilla.

Bosveld Wegbreek
Rijkie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rijkie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier in die Bosveld.

Die eenheid was baie mooi, skoon en netjies. Heerlik gekuier om die bosveldvuurtjie met 'n baie praktiese buitekombuis/kuierarea. Kon rustig sit en vir die diere kyk. Ideaal geleë reg langs Euphoria-gholfbaan. Sal vir seker weer in die toekoms hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Rijkie,
Dankie vir jou resensie. Ons waardeer dat ons gaste ons terugvoer gee oor ons verblyf. Ons is ideal gelee reg teen Euphoria Golf Estate wat die Sunshine Tour aanbied. Euphoria Golf Estate & Hydro Spa het ook 'n heerlike Pizza & Pasta Restaurant waar jy die kablekar rit kan neem om by die Gholfbaan uit te kom of die Spa fasieliete te gebruik.
Hoop om julle weer gou te sien.

Bosveld Wegbreek
Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onspannend.

Priscilla en Paul se vriendelikheid en hulpvaardigheid is uitstaande. Aangekom as gaste en weg as vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Dankie vir julle resensie Kobus, hoop julle kom gou weer kuier.
Groete, Paul en Priscilla.

Bosveld Wegbreek
Anna-mari K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari K

Ontspanne naweek in die bos.

Bosveld Wegbreek was 'n groot verrassing. Ons het onsself terdeë geniet. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar. Almal op die terrein was hulpvaardig en vriendelik. Die wildrit wat aangebied word is 'n moet. Ons maak definitief weer 'n bespreking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Anna-Mari,

Dankie vir jou resensie, bly julle het dit so geniet. Sien uit om julle weer te sien.

Groete,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Carol V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer om weg te breek.

Baie vriendelik en gasvry. Beveel beslis aan in die pragtige ongerepte natuur en verblyf was baie aangenaam, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was totaal hemel op aarde gewees. Daardie ongelooflike bosveld-gasvryheid wat kos is vir jou siel!

Ons het lanklaas so 'n ongelooflike ervaring beleef. Die plaas is so besonders en die wild wat meters van jou af rondloop laat jou letterlik sprakeloos. Die kothuis waar ons geslaap het met die buitelugkombuis en boma is oorweldigend-mooi, skoon en gerieflik. Woorde kan dit nie beskryf nie, en om nie eers van die die gasheer en gasvrou te praat nie. Ons het hartsvriende vir 'n leeftyd geërf. Alhoewel ons moes terug kom huis toe, het ek en my vrou met 'n swaar gemoed daar weggery en vir mekaar gesê, kan ons nie maar siek speel en nog 'n dag of twee daar vertoef nie. Priscilla, Paul en Thomas, julle is die sout van die aarde. Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie dat julle dit so spesiaal vir ons gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Beste Kobus,

Dankie dat jy Bosveld wegbreek besoek het. Ons het julle albei met 'n swaar hart gegroet en hoop om julle gou terug te he. Ons het 'n jacuzzi by die kothuis geinstalleer en 'n paar opgradrings gedoen. Sien julle binnekort. Groete Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Caren C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C
Saam met vriende

Ongelooflike gasvryheid. Huis weg van die huis.

Eienaars wat moeite doen vir gaste. Nie net het ons ongelooflik lekker gekuier nie, maar ons het vriende vir altyd gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Liewe Caren, ons het dit baie geniet om jou by Bosveld Wegbreek te he en hoop om jou binnekort te sien.

Groete Priscilla

Bosveld Wegbreek
Sandra E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Extremely friendly and helpful. Clean facility with nice smelling bedding. Will definitely go there again.

Enjoyed the game watching from the porch as they grazed. Game playing with Thomas, was exiting and conversations interesting. He has good skills in welding, woodwork and even rock works.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

It was lovely having you at Bosveld Wegbreek, just a bit too short. Hope to see you soon.

Bosveld Wegbreek
Sonja V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant bush break with all the amenities.

Conveniently situated, far away from the bustling city. Within 2.5 hours of JHB, less than 10 km from N1. We stayed in the cottage and had full use of the external boma (kitchen, braai, entertainment area). Everything was well presented, we wanted for nothing. The hostess went out of her way to accommodate our every need, and we would happily stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

It was wonderful having you here. Hope to have you back soon and for a longer period so that you can go on a game drive.

Bosveld Wegbreek
Johannes Frederick V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes Frederick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige verblyf.

Baie dankie vir die wonderlike, rustige verblyf by julle, Priscilla en Paul. Wens ek kon langer gebly het. Wonderlike, vriendelike mense en personeel, sal beslis weer kom kuier by julle en sal beslis meer mense saambring en vertel van julle wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Dit was heerlik om jou hier te hê en die rustigheid van die bosveld te geniet. Hoop om jou binnekort met jou familie en vriende te sien. Akkomodasie vir 18 mense beskikbaar met kothuise.

Groete, Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Florence G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence G
Gesin met klein kinders

Beslis 'n tweede besoek werd.

Heerlik gekuier net te kort. Koos is 'n ware aanwins vir die plaas. Pragtige natuurskoon en hope plek vir stap of draf op die plaas, tussen wild en bos. Alle geriewe was beskikbaar. Dankie vir die eksta myl wat jul gestap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te he en dat julle die bosveld en wild so geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Bosveld Wegbreek
Elmarie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, fantastiese atmosfeer.

Stil en rustige atmosfeer, ons kon net afskakel en die ongerepte natuur waardeer. Wild loop vrylik rond. Gasvryheid is uit die boonste rakke en alle geriewe is beskikbaar om steeds gemaklik te wees. ‘n Ware treffer, sal beslis weer besoek aflê. Home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Beste Elmarie,

Dankie vir jou resensie, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Sien uit daarna om julle weer hier te he by Bosveld Wegbreek. 'n 2de kothuis wat 4 slaap en jacuzzi sal binnekort klaar wees, loer gerus op ons lekkeslaap website.

Bosveld Wegbreek
Paul B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Gesin met klein kinders

Beautiful peaceful location, outstanding hospitality and facilities. Highly recommended.

The comfortable rooms, entertainment areas, boma, braai area, jacuzzi, swimming pools combined with the natural beauty and the variety of animal species on this game farm, combined with the friendliness and hospitality of the owners and staff, make this an absolute gem for a family or corporate getaway. Thank you Priscilla, Paul and Thomas for a memorable stay. We arrived as guests and left as part of the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bosveld Wegbreek se terugvoer

Dear Paul,

It was wonderful having you and your family at Bosveld Wegbreek would love to have you back.

Kind regards,
Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeedf6c1ef7f85aead11d3072ac9530bcb6cf8ec7db94fe654220544edf429734ae4f43dce57fbe40cc8f750f3306ccf8c790?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem