Botany House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Botany House bied pragtige, ruim selfsorgverblyf wat in elke gas se behoeftes sal voldoen. Al die kamers is ingerig met 'n tema wat die prentjiemooie landskap rondom Hermanus weerspieël, van die bergpieke tot die blouselblou water van die Atlantiese Oseaan.

Verblyf word aangebied in 3 eenhede vir 8 gaste. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale, WiFi en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n elektriese oond, gasstoof 'n yskas en basiese kombuisgeriewe. Boonop het elke kamer sy eie privaat tuin of patio met 'n braai-area, waar gaste 'n bietjie in die son kan sit. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Botany House is in 'n stil systraat in Hermanus en is naby verskeie besienswaardighede, insluitend wynproe, watersport en walviskyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Botany House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 612 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za