Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botlierskop Self-catering Bush Villas

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-weg, 8 km vanaf Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Botlierskop Self-catering Bush Villas bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete, tussen Mosselbaai en George. Die villas is aan die noordelike kant van die Botlierskop Privaat Wildreservaat geleë, sowat 27 km vanaf Botlierskop se hoof-lodge.

Verblyf word in 8 villas wat vir paartjies of gesinne geskik is, gebied. Elke villa het gerieflike beddens, 'n badkamer, linne, handdoeke, vuurmaakplek in die eenheid, 'n ten volle toegeruste kombuis, lugversorging, 'n oopplan-sitarea met 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet.

Die meeste villas het ook elkeen 'n plonspoel, braai-area, gaste-sitkamer, persoonlike kluis, wasgoeddiens en veilige parkeerplek.

Daar is talle aktiwiteite op die perseel vir gaste om te geniet, soos perdry, hengel, voëlkyk, wildritte en begeleide staptoere. Let asb. daarop dat daar geen restaurante op die perseel is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Botlierskop Self-catering Bush Villas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Amy Searle-weg, 8 km vanaf Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Gaste dink Botlierskop Self-catering Bush Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle-weg, 8 km vanaf Groot-Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDg4ZTRiLWY2MTYtNGMzYS1iYmJkLWUzYmIwMjUzNWFmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Amy Searle Road 8 km from Groot Brakrivier 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.005787633726 22.188304513693