Bottelary Inn
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisweg 160, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bottelary Inn bied gerieflike selfsorgverblyf in Protea Hoogte, Brackenfell.
Verblyf word aangebied in eenhede wat 2 tot 6 gaste kan huisves. Die eenhede het dubbelbeddens, enkelbeddens, of 'n kombinasie van die twee, en privaat badkamers met storte en toilette. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eletriese braaipan, eetgerei en breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Skottelgoedseep, vatlappe, toiletpapier en vullissakke word voorsien.
TV's met sekere kanale en WiFi-toegang word voorsien, en gedurende langer verblyftydperke word die eenhede een keer per week skoongemaak. Sommige van die eenhede het privaat braaigeriewe vir gaste se gebruik.
Gaste is welkom om die gemeenskaplike braaigeriewe te gebruik en onderdakparkeerplek met sekuriteitskameras is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Kruisweg 160, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisweg 160, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom