LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Botterkloof Resort | LekkeSlaap
+189

Botterkloof Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdalweg, Stilbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Botterkloof Resort skuil op 'n olyf- en wynplaas, 6 km buite Stilbaai op die Tuinroete.

Botterkloof Resort beskik oor 18 selfsorgkothuise wat ten volle toegerus is en elke kothuis het 2 tot 5 slaapkamers. 'n Paar kothuise is in die hoofoord en die ander selfsorgkothuise is op die plaas sowat 1 km van die hoofoord af. Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n speelarea vir kinders in. Gaste kan lekker baarshengel, voël- en natuurklanke inneem en die uitstekende uitsig oor die damme en die olyfboord geniet. Vir meditasie en gebed is daar 'n pragtige kapel of gaste kan op die bankie onder die groot bloekombome sit en reflekteer.

Botterkloof Resort is sowat 6 km vanaf 3 Blouvlagstrande, 'n gin-distilleerdery, kaasfabrieke, argeologiese museums en gesondheidsentrums. Dis ook een van die mees bio-diverse areas in Stilbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 126 resensies vir Botterkloof Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Riversdalweg, Stilbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Botterkloof Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 79 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversdalweg, Stilbaai, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyOGFkNjdlLTQ2ODUtNGFjMy04NDcyLTY1ODU5NjJjZTViOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 126 5 1 5 Riversdale Road Stilbaai 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.319617 21.389388
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!