Botties Gastehuis en Oornag

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Botties Gastehuis en Oornag is in Botrivier geleë. Gaste kan 1 kamer, met geen braaigeriewe, of die hele huis vir 6 gaste (dit sluit kinders in) bespreek wat dan alle geriewe insluit. Let wel dat kinders as 'n gas tel.

Dié gastehuis beskik oor 3 en suite-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig per kamer.

Die Botties Akkommodasie-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, veilige parkeerplek en braaigeriewe in.

Rook by Botties Gastehuis en Oornag is verbode.

Toegang tot die kombuis en leefarea is op versoek teen ekstra koste beskikbaar indien gaste slegs 'n kamer bespreek. Alle kamers beskik oor koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot die swembad. Let asb. op dat die swembad nie omhein is nie en dit op eie risiko gebruik word. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Botties Gastehuis En Oornag gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R390 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za