Bottom of Boden

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bottom of Boden is op 'n kleinhoewe langs die Bullfrogdam in Benoni.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 gerieflik gemeubileerde kamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, TV met sekere DStv-kanale, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Koffie, tee, melk en 500 ml water per persoon word per dag voorsien. Een van die kamers het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die dam, en 'n addisionele enkelbed is op versoek beskikbaar vir Kamer 5 en 7.

'n Koffiewinkel is op die perseel en bedien ontbyt. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Bottom of Boden is baie naby aan die dam en ouers moet asb. hulle kinders onder toesig hou.

Bullfrogdam is 'n bewarea met 'n verskeidenheid voëls in die omgewing. Let asb. daarop dat swem, visvang en bootvaart nie toegelaat word nie. Verskeie winkelsentrums en restaurante is binne 5 km vanaf die gastehuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bottom Of Boden gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false