Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 'n pragtige uitsig, 1 straat vanaf die see. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n gesinsbadkamer met 'n aparte toilet, 'n sitarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Ekstra slaapplek vir 2 gaste kan per geleentheid teen 'n ekstra koste gereël word. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Buite is daar braaigeriewe en 'n privaat sitarea op 'n aangrensende, beskutte stoep wat deel van die verblyf is. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra gaste indien vooraf gereël betaal R250 per persoon.

Daar is 'n streng beleid teen geraas na 23:00 en gaste moet daarvan kennis neem voor hulle bespreek.

Afslag geld vir verblyftydperke langer as 7 dae. Doen asb. navraag hieroor.

Honde en katte is welkom teen R50 per dag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-street 31, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4MjVlMGM2LThkZmQtNDMxNi04ZTBjLWEyN2ViYmQ5MGMwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 31 Sybille Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10158 18.305578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem