Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougainvillea Cottage

Bougainvillea Cottage
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- 1 troeteldier met goeie maniere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir die troeteldier saambring, aangesien troeteldiere nie op die meubels toegelaat word nie.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Met aankoms word die gaste gevra om noukeurig aandag aan spesiale instruksies te gee. Die gas is verantwoordelik vir diegene wat hom/haar vergesel en sal verseker dat die eiendom met die nodige sorg en respek gebruik word en met enige reëls en riglyne, soos in die spesiale instruksies uiteengesit, sal ooreenkom.
- Slegs bespreekte en bevestigde gaste word op die perseel toegelaat.
- Enige vermiste items of skade aan die eienaar se eiendom sal uitsluitlik deur BMG, die verhuringsagente, bepaal word en sal op versoek deur die gas betaal word. Stel asb. vir BMG in kennis van enige vermiste items of breekskade met uitklok. BMG sal dieselfde bepaal en die gas sal daarvoor aanspreeklik gehou word.
- Die eienaar en BMG sal nie aanspreeklik gehou word vir persoonlike beserings of die dood van die gaste, of enige vermiste items, diefstal of skade aan die eiendom van gaste, wat tydens hulle verblyf mag plaasvind nie.
- Die swembad word op eie risiko gebruik en alle kinders moet onder toesig wees.
- Die eienaar en BMG behou die reg voor om die bespreking te enige tyd voor of gedurende die huurtydperk te kanselleer indien die gaste, volgens die eienaar of BMG se uitsluitlike diskresie, onvanpas optree of die eiendom onvanpas behandel, insluitend die bure steur.
- Geen geraas sal ná 22:00 geduld word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 3 mense
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 96, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTRiM2Q3LTI5ZTUtNDA4MC1hNDM4LTMwZjM4ZDg5Yjc4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 96 Long Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952455397518 19.825798796295