Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonweg 717, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel is in Hibberdene geleë en het slaapplek vir 4 gaste en is sowat 90 km suid van Durban. Dis die ideale bestemming as jy wil wegbreek van die stad se geraas.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort asook 'n wasmasjien. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Bring asb. julle eie handdoeke saam.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, asook 'n eetarea. Die sitkamer het Open View tv en 'n DVD-speler.

Die leef area lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, en braaigeriewe, asook parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Die woonstel het ook 'n sekuriteitstelsel.

Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel is binne stapafstand van die hoofstrand en net 'n entjie se ry vanaf 'n plek waar jy jou boot ter water kan laat. Hibberdene is bekend vir die sardientjieloop in die Suidkus vanaf Junie tot Julie, jaarlikse bierfees in Oktober by Hibberdene Leisure Resort en ook Hibberdene Somerfees in Desember op die hoofstrand. Dis ideaal vir visvang, minigholf en waterglyplank. Daar is doendinge en besienswaardighede soos Oribi Gorge, Big Swing, rekspring, voëlkyk by die Suidkus Uvongo Voëlpark, die vuurtoring in Port Shepstone en die Wild Coast Casino. Daar is ook winkels soos Port Shepstone Mall, South Coast Mall, Shelly Beach Centre, Scottburg Mall, Super Spar en Pick & Pay.

Slaapplek

’n Bespreking by Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Slaapsaalbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xSlaapsaalbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • Simpsonweg 717, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bouganvilla Hibberdene Vakansie Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonweg 717, Wood Grange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiNGM2N2MyLTRjNmMtNGY3ZS1hODE1LWI5NDllOTYzNGI2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 717 Simpson Road Wood Grange 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.587788985316 30.568534210342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem