Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio is 'n veeldoelige en pragtige hotel by Boulders-strand in Simonstad, die tuiste van die Afrika-pikkewyn. Die hotel is die ideale bestemming vir familiebyeenkomste, werkswinkels, konferensies en verjaarsdae. Afgesien van die inwonende pikkewyne regdeur die jaar, besoek walvisse ook dié kus tussen Augustus en Oktober. Gaste kan maklik vanaf die hotel na die strande en rotspoele stap.

Elkeen van die 14 eenhede het gemaklike matrasse met luukse katoenlinne, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en yskaste. Twee van die eenhede is vir selfsorg toegerus en het dus 'n kombuis elk.

Ontbyt en middagete kan bespreek en betaal word by die Cafe se toonbank. Gaste kan op die dek eet. Daar is 'n kuriowinkel.

Die hotel is net 13 km vanaf Kaappunt en bied 'n pragtige uitsig oor Valsbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 105 resensies vir Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Frans Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 105

Maande gelys 7

Ligging

  • Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boulders Place 4, Boulders Beach, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4549c35fde52aaf1e9f5f533e83bc3da166ae8a74ae5f27841240cde554717153ede44879c5892279133ae92b17f85db806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 4 Boulders Place Boulders Beach 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.198430436205 18.453088402748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem