Boulders Beach Lodge en Restaurant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon.

Let asseblief ons bied nie TV of internet nie.

Boulders Beach Lodge en Restaurant is net 13 km van Kaappunt af en bied uitstekende uitsigte oor Valsbaai. As jy vrede en rustigheid in 'n unieke en andersoortige omgewing soek, is Boulders net die wegbreekplek waarna jy soek.

KAMERS:

Boulders-binnehof:
Elk van die 7 en suite-binnehofkamers bestaan uit 'n mengsel van unieke karakter, natuurlike aanleg en afronding met 'n tikkie weelderigheid.

Boonste dek:
Die Eaze Out boonste dek kamers bestaan uit 'n koningingrootte-bed met 'n luukse bad en 'n berg- of oseaan-uitsig vanuit ons wittebroodsuite.

Selfsorg-suites:
Ons 2 gesin-suites beskik elk oor 2 slaapkamers (1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens), 'n gesinsbadkamer, 'n oopplan-sitkamerarea en volledig toegeruste kombuis. Dis ideaal vir reisende gesinne en bied 'n eenvoudige, tog verfrissende, atmosfeer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Boulders Beach Lodge En Restaurant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false