Nasionale Krugerwildtuin Suid Akkommodasie by Boulders Safari Lodge | LekkeSlaap
+27

Boulders Safari Lodge

Lodge
Standaard-rietdakkamers
Vanaf R2 360
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié rietdak-chalets het lugversorging en en suite-badkamers. Elke chalet het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste per kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Maaltye: Ontbyt: R155 per persoon. Middagete: Beperkte à la carte-spyskaart. Aandete: R235 per persoon.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Rietdakchalet
Vanaf R2 860
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse slaapkamers is ruim en die versiering word beklemtoon deur die tradisionele rietdakke. Die kamers het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n ekstra toilet met 'n aparte ingang. Die slaapkamers het ook 'n slaapbank vir jong kinders of tieners. Die tipiese bosveldlandskap wat die eenhede omring, bied ongelooflike uitsigte op die plaaslike plant- en diersoorte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Maaltye: Ontbyt: R155 per persoon. Middagete: Beperkte à la carte-spyskaart. Aandete: R235 per persoon.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 860
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Pad, Malelane, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcSneQzWowSaLKD5d1hizSSFQv0KPB1qqzZoUM6FVTRjTw3UYHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 860  per nag (vir 2 persone) N4 Road Malelane 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.478224 31.619003
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za