Boulders Safari Lodge
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Pad, Malelane, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Beskrywing
Die Boulders Safari Lodge is in 'n 7000 hektaar privaat wildreservaat naby die N4 net 7,5 km van Malelane af en ook lekker naby die Krugerwildtuin se Malelane-ingang geleë.
Die verblyf word in 26 standaard chalets en 2 luukse chalets met lugversorging, grasdakke en en suite-badkamers aangebied. Elke chalet het 2 enkelbeddens, so daar is slaapplek vir 2 gaste per kamer, behalwe in die luukse kamers wat elk 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die badkamergeriewe sluit 'n stort, toilet en wasbak in.
Hierdie ronde kothuisies pas pragtig by die bosveldlandskap en tipiese grasvlaktes en die eenhede bied ongelooflike uitsigte op die plaaslike plant- en diersoorte.
Gaste kan lekker ontspan in die rotspoel en die kroeg op die perseel bied 'n rits verfrissende drankies.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- N4 Pad, Malelane, 1240, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 60 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Pad, Malelane, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom