LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bounty Guest House | LekkeSlaap
+11

Bounty Guest House

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Beyers-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bounty Guest House is in die Dan Pienaar-voorstad van Bloemfontein geleë. Dié stad is die ideale oornagplek as jy van Johannesburg onderweg is na Kaapstad, Port Elizabeth of die Wildekus.

Die Bounty-gastehuis bied eenvoudig ingerigte kamers met privaat badkamers, plafonwaaiers en verwarmers. Die kamers het elkeen 'n groot klerekas, 'n muurgemonteerde TV, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis badkamerprodukte in die badkamer.

'n Vars ontbyt word daagliks bedien. Die gastehuis spog met 'n welige tuin, 'n swembad en braaigeriewe. Gratis parkeerplek is beskikbaar. Middag- en aandetes kan op aanvraag bedien word.

Die Tempe-gholfklub is 9 km vanaf Bounty Guest House, terwyl die Northridge-winkelsentrum en Botaniese Tuine sowat 4 km vanaf dié gastehuis is. Daar is ook verskeie museums en ander historiese besienswaardighede in die omgewing, en meer as 'n honderd restaurante te kies en te keur, van Chinese-eetplekke tot fynproewersrestaurante.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Bounty Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Generaal Beyers-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bounty Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Beyers-straat 12, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzNDg2YTY5LWU3OWItNDNjYi04NDk2LTg1ZGY3MjAxNWJhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 12 General Beyers Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.0798224 26.215284
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!