Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boutique Guesthouse Hanover

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 22, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boutique Guesthouse Hanover is in die prentjiemooi Karoo-dorpie, Hanover, op die N1- en N10-kruising geleë. Gaste kan 'n unieke ervaring verwag en die dekor smelt saam met die eindelose Karoo-landskap en atmosfeer.

Daar is 7 luukse suites wat lei na 'n privaat patio met gasvryheid en diens op sy beste. Luukse geriewe sluit ruim kamers met en suite-badkamers in. Elke kamer het 'n platskerm-TV met DStv en WiFi, lugversorging, yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en badkamergeriewe.

Boutique Guesthouse Hanover bied egte Karoo-disse met 'n kinkel, van skaapstertjies tot lamsvleis. Ons maak ook voorsiening vir die meeste dieëtvoorkeure, soos vegetariërs, en gebruik bestanddele wat beskikbaar is.

Laat die stof op jou vel rus en vat die oop pad na 'n prentjiemooi omgewing. Hier maak ons ons harte en deure vir gaste oop en verseker dat jy heerlik sal uitrus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 215 resensies vir Boutique Guesthouse Hanover
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Darlingstraat 22, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boutique Guesthouse Hanover het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 22, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c08804e757803f46be1904bd461787c39a39c12ccb348d68c3660ee7e035f1dacc18a23ed7c85749e2bada7e8b8f6e1577d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 215 5 1 5 22 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.06702492499 24.442505159525