Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boutique Villa Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Boutique Villa Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
George V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, wish we could have spent more time here.

Very comfortable accommodation in a great location with a magnificent swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, stil en baie goed geleë. Die feit dat ons nie loadshedding beleef het nie, is 'n groot plus.

Ons het daar oorgebly sodat ons die oggend vroeg by die lughawe kon wees. Ons het nie die fasiliteite soos die verhitte swembad benut nie, vanweë die kort tyd daar. Dit lyk na 'n baie aangename ervaring. Ons het in die kothuis gedeelte geslaap en gelukkig was dit stil. Ek is nie 'n groot voorstaander van 'n kombuis so naby aan die kamers nie. Dit kan steurend by tye wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D
Besigheidsreis

Ongelooflik! Vriendelik! Netjies! Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Ek het baie lekker gebly, dankie. Die mense was vriendelik. My verwagting was oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, personeel uitsonderlik, vriendelik.

Ons kom beslis weer. Lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n fantastiese verblyfervaring met toegewyde personeel.

Vandat ons daar aangekom tot ons vertrek het, het ons 'n fantastiese verblyfervaring gehad. Die personeel is toegewyd en vriendelik. Die gastehuis is wat hulle sê: 'n "home away from home". Sal die gastehuis definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques Q - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Q
Besigheidsreis

Exceeded my expectations. A beautiful home away from home.

A lovely setting in a tranquil environment. Relax at the exquisite pool or in one of the comfortable rooms. A very pleasant stay enhanced by Trish and her team of staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and cosy, yet spacious!

The house was amazing. Felt right at home with great service all round.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik en knus, tog ruim!

Die huis is ongelooflik. Ons het tuis gevoel en het uitstekende diens ontvang.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andra B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B
Enkelreisiger

Baie vriendelik en professioneel.

Die gastehuis is pragtig, goed geleë en baie vriendelike eienaars. Aan te bevele!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 448
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 448
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 448
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Levy-laan 6, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnoXGgt7vAw39IatSCW6bjIQhkWSvEnbCQk0czgKcspIvvfekA0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 448 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 6 Levy Lane Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.06839 18.8615299