Bozrah

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Aug 2019 tot 20 Sep 2019.

Beskrywing

Bozrah is 'n moderne en ruim huis in Marloth Park en bied gehalte-verblyf vir 'n gesinsvakansie in die bos. Die huis bied maklike toegang tot die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin se grensheining.

Die huis beskik oor 3 ruim slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die hoofbadkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die ander twee badkamers het elk 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n aparte vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, en gehalte-eetgerei, -kookgerei en -breekware.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met Premium DStv-kanale en 'n eetarea met heelwat sitplek vir gaste. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n alarmstelsel met paniekknoppie wat aan gewapende beheer gekoppel is.

Buite is daar 'n plonspoel en 'n ruim lapa met 'n ingeboude braaiplek. 'n Kragopwekker is beskikbaar indien kragonderbrekings plaasvind.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Bozrah sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bozrah gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R975 per nag (plek vir 6)

Kry 35% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 6 Aug 2019 tot 20 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false