We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Brackenfell Accommodation | LekkeSlaap
+30

Brackenfell Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschialaan14, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Brackenfell Accommodation is sentraal geleë in 'n stil, rustige en veilige buurt in Brackenfell in Kaapstad.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n leefarea met 'n TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is nie 'n stoof nie.

Geen partytjies word toegelaat nie. Rook in die eenheid is streng verbode. Daar word ook nie musiek of radios buite by die swembad en braai-area toegelaat nie.

Veilige onderdakparkeerplek, braaigeriewe en 'n swembad is op die perseel beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Ons bied maklike toegang tot die N1 en is naby groot winkelsentrums, Cape Gate Mediclinic, hospitale en dokters, Stellenbosch se wynroetes, Paarl, Franschhoek, Kaapstad, V&A Waterfront, Tafelberg en talle ander besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Brackenfell Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir Brackenfell Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fuschialaan14, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brackenfell Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschialaan14, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfTXX1lIL8cK0RS2pTwTjCPud5eyAE4WjMBIVfg60tKpKFl75YT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 4 mense 68 5 1 5 14 Fuschia Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.868785343131 18.697239160538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem