Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brackenfell Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschialaan14, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Brackenfell Accommodation is sentraal geleë in 'n stil, rustige en veilige buurt in Brackenfell in Kaapstad.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n leefarea met 'n TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Let asb. dat daar geen stoof is nie.

Veilige onderdak parkeerplek, braaidrom buite onder dak beskikbaar vir braai.

Ons bied maklike toegang tot die N1 en is naby groot winkelsentrums, Cape Gate Mediclinic, hospitale en dokters, Stellenbosch se wynroetes, Paarl, Franschhoek, Kaapstad, V&A Waterfront, Tafelberg en talle ander besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Brackenfell Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 91 resensies vir Brackenfell Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Fuschialaan14, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brackenfell Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fuschialaan14, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfTXX1lIL8cK0RS2pTwTjCPud5eyAE4WjMBIVfg60tKpKFl75YT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 91 5 1 5 14 Fuschia Street Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.868785343131 18.697239160538