Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Highlands View

Tentekamp
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R322, 20 km vanaf Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highlands View is in die majestueuse Langeberge tussen Swellendam en Heidelberg, ongeveer 261 km van Kaapstad af geleë. Die ongerepte natuurlike woude en inheemse plantegroei grens aan Grootvadersbosch Natuurreservaat, 'n Wêrelderfenisgebied.

Verblyf is in 4 stylvolle dubbeltente in die rustige natuurskoon beskikbaar. Dit is ontwerp om jou verblyf so gemaklik en ontspanne as moontlik te maak. 'n Ten volle toegeruste kombuis en braai-area is beskikbaar.

Highlands View is die perfekte wegbreekplek vir 'n romantiese naweek, bergfietsry of velddraf, 'n gesinsvakansie of 'n rustige tyd in die natuur. Gaste kan hier voëls hoor sing, die uitsig oor die berge geniet, wandel deur die inheemse woude en die berge, swem in die poele in die diepkloof en stap na die kloof om na die wild te kyk.

Daar is baie wild, insluitend die Kaapse-luiperd, rooikatte, bosbokke, wildevarke, grysbokke, klipspringers, ystervarke en meer as 200 voëlspesies, soos die Verraux-arend, kroonarend en breëkoparend. Daar is ook baie vlinderspesies soos die Forest King en die Blue Banded Swallowtail. Die woude spog ook met baie wildesampioensoorte.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Highlands View
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Langs die R322, 20 km vanaf Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highlands View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R322, 20 km vanaf Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA753f4206f421f0d986fc93d508e883315a5b6beba5662cfd5bf1879cf715834841c489b406bea633db9f3b5d4b9765d4c5e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R322 20 km from Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988226 20.834606