Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bradclin @ Mutual

Selfsorg
Bradclin @ Mutual
Vanaf
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Hierdie sonnige woonstel is op die derde verdieping. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 2 slaapkamers: 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n sitarea en 'n oopplan-kombuis. Die eenheid het DStv Compact. Let asb. dat daar nie 'n hysbak is nie. Slegs een parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die woonstel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anfield Village 90, Uitbreiding van Forest-rylaan, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjv4OjoafSo1km8GYBB0lhS2FZh90K4JbH3KlP4h7pG8Epqy0KX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 90 Anfield Village Forest Drive Extension 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.92133 18.521976