Braeburn Cottage on Eike

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Braeburn Cottage on Eike bied verblyf in die klein plaasdorp Grabouw. Dié pragtige vallei is bekend vir sy appelproduksie en dit het uitstekende wynlandgoedere en 'n verskeidenheid fynbosspesies.

Die eenslaapkamerwoonstel is op die eienaar se perseel en dit het 'n aparte ingang en privaat parkeerplek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n slaapbank vir kinders.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is braaigeriewe, 'n swembad, gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Daar is besienswaardighede soos wynlandgoedere, Kogelberg Biosfeerreservaat, voetslaanroetes, plaasmarkte, gholflandgoedere en vierwielmotorfietsroetes in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Braeburn Cottage on Eike sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Braeburn Cottage On Eike gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za