Braemar Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Braemar Guest House is tussen Durban en Umhlanga geleë en dis naby veilige swemstrande, gholfbane en hoofweë.

Akkommodasie word in 3 standaard gastekamers en 'n gesinseenheid gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang wat toegang tot sy eie tuin en gemeenskaplike areas bied. Die eenhede het ook lugversorging, waaiers, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die boomryke tuine met braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n Gemeenskaplike eetarea, kroeg en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is doendinge soos uShaka Marine World, Gateway Winkelsentrum, Mount Edgecombe Country Club en Wave House naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Braemar Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za