LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Braham Apartments Nerina 2 | LekkeSlaap
+11

Braham Apartments Nerina 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 10, Nerina 108, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Braham Apartments Nerina 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Morningside. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, veilige parkeerplek en die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Daar is slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele en die sitarea het 2 stoele en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Braham Apartments Nerina 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Nerina-weg 10, Nerina 108, Morningside, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 10, Nerina 108, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93662df338626e8cc3817dc6c2c5062fe3879c4871c3ed5b3231ef3e594f21c3bbed311b8979092c4ecc4d0fdce0a263bfdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 Nerina Road Nerina 108 2057 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.08756 28.0691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!