LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Braham Apartments Nerina 3 | LekkeSlaap
+20

Braham Apartments Nerina 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 10, Nerina 109, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Braham Apartments Nerina 3 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Morningside. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, veilige parkeerplek en die kompleks het 24 uur-sekuriteit.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon.

Slaapplek

’n Bespreking by Braham Apartments Nerina 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Nerina-weg 10, Nerina 109, Morningside, 2057, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 10, Nerina 109, Morningside, 2057, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc929ebbe3371a555ea179f0fe87e8e9a048874ce703cfc639aada30ec4e88ffcc6971a4e72acaa4e86767277d2a8106fc158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 10 Nerina Road Nerina 109 2057 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.08756 28.0691
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!