Braham Lodge and Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Braham Lodge en Suites bied eksklusiewe korttermyn-verblyf wat sentraal geleë is in Riverclub, 'n woonbuurt in Bryanston. Dié suites is in die hartjie van die spoggerige woonbuurt geleë en spog met die mooiste uitsigte. Die suites is ideaal vir belangrike kliënte, sakereisigers, gesinne en vakansiegangers.

Elke ruim en luukse suite spog met sjiek, moderne dekor en en suite-badkamers. 'n Volledige skoonmaakdiens is ingesluit en elke suite het 'n platskerm-TV met DStv, 'n yskassie en WiFi-toegang.

Daar is ook 'n pragtige vermaakarea met 'n groot TV met DStv en WiFi-toegang wat oor die swembad uitkyk. Begin jou dag op die regte noot terwyl jy jou ontbyt in die ontbythoekie geniet wat oor die tuine en swembad uitkyk en jou die kans gun om die vars lug in te neem.

Daar is genoeg veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit beskikbaar. Toer-pakkette en pendeldienste kan op versoek gereël word.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Braham Lodge And Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false