Brakdakkie Guest Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 30 Jun 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Brakdakkie Guest Cottages is in Prins Albert geleë en bied 'n ouwêreldse Karoo-atmosfeer met luukse geriewe in 'n pragtige en bekoorlike dorpie.

Die verblyf word in 4 privaat selfsorgkothuise aangebied met slaapplek vir 12 mense in totaal. Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Handdoeke, stortjel en sjampoe word voorsien. Die kombuisie is ten volle toegerus en sluit tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit in. Daar is ook 'n privaat braaiplek en swembadjie by elke kothuis.

'n Ligte kontinentale ontbyt is beskikbaar as 'n opsionele ekstra. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir voertuie, motorfietse en sleepwaentjies. Kinders is meer as welkom en sal die oop ruimtes, die hoenders en eende geniet.

Die skilderagtige Swartbergpas is 20 km ver en die N1 kan binne 30 minute per voertuig bereik word. Die Kangogrotte is 45 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brakdakkie Guest Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 R711 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 30 Jun 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false