Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brambleberry Farm

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brambleberry Plaas, Riebeeksrivierpad, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Brambleberry Farm is 'n gasteplaas in die Swartland-omgewing. Dit is teen die hange van die Kasteelberg Natuurreservaat geleë, naby Riebeek-Kasteel. Hier kan jy ware rus en vrede ervaar, weg van die stad se gedruis, en luister na die voëls, bulle en koeie, skapies en die veraf gegrom van 'n trekker. Hier kan jy beslis plaas-omstandighede te wagte wees.

Verblyf word aangebied in 1 van 3 dubbelkamers: Zimbini Room, Duck Pond End en Rob's Room. Zimbini het 'n ekstra enkelbed vir 'n derde gas. Dit is die enigste kamer met 'n ekstra bed. Elke gastekamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n gedeelde terras tussen Duck Pond End en Zimbini. Die 2 kamers het 'n klein, privaat leefarea en daar is tee- en koffiemaakgeriewe beskikbaar. Rob's Room is in die hoofhuis. Alle gaste mag gebruik maak van die balkon, die agterstoep, die jetty en die braai-area. Die kombuis is beskikbaar indien jy wil tee of koffie maak en die leefarea is geskik vir diegene wat wil lees of TV kyk.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is 'n 5 km gruispad wat die plaas van die hoofpad skei. Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 18 toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Brambleberry Farm
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Brambleberry Plaas, Riebeeksrivierpad, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brambleberry Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brambleberry Plaas, Riebeeksrivierpad, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNzQyOGUyLTEwYzgtNDBkNC05MTM3LTVkNzU0ZmFhNTNkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Brambleberry Farm Riebeeksrivier Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.366301107199 18.833540976048