Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bramley Accommodation

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aracia-straat 10, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bramley Accommodation is in Noordhoek teen die Atlantiese kus in Kaapstad geleë. Ons is gerieflik net 5 minute se stap van die strand af en 3 minute se stap van die bekende Red Herring Restaurant af. Die perseel is teen die voet van die bekende Chapman's Peak geleë en bied asemrowende uitsigte op die berg. Ons is baie naby Monkey Valley, Noordhoek Farm Village en Cape Point Vineyards.

Ons bied 4 selfsorg-eenhede wat smaakvol versier is met oorspronklike kunswerke en volledig toegerus is vir jou verblyf. Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste, die strand-suite het plek vir 3 (1 op 'n slaapbank), en die Pool- en Patio-kamer het albei slaapplek vir 2 gaste.

Die selfsorg-eenhede is ideaal vir gaste wat wil ontspan rondom 'n braai en die wonderlike omgewing wil geniet. Die perseel bied toegang tot 'n groot omheinde soutwaterswembad.

Noordhoek het 'n 7 km lange strand waar jy lekker kan gaan stap. Bramley Accommodation is 28 minute se ry van die bekende V&A Waterfront in Kaapstad en 9 km van Vishoekstrand en die Indiese Oseaan af geleë. Houtbaai is net 9 km van hier af.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 62 resensies vir Bramley Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Aracia-straat 10, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bramley Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aracia-straat 10, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlNmZjNDc3LTI3NGQtNGY3ZC04YzA1LWZiYWUwNTkxOTgzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 10 Acacia Street Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.10075 18.36295