Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandberg White Lady Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Brandberg White Lady Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Frikkie L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie L
Gesin met tieners

Rustig, netjies en vriendelike personeel.

Alles was in plek, netjies, vriendelike personeel en goeie kos (pad soontoe baie sleg). Geen klagtes / lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon, was maklik om kamplek te ruil na chalet toe.

Geen geriewe vir selfsorg in chalets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brandberg White Lady Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, word opreg waardeer.

Brandberg White Lady Lodge
Tienie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tienie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen aircon in kamers maak dit baie ongemaklik om te slaap, geen plesier nie.

Ons praat nie van die huidige aircons nie, want dit is net 'n waaier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Jammer ons het nie vir meer as een aand bespreek. Natuur is fantasties. Die pad soontoe bietjie sleg. Kragpunte by kampplek sou nogal gaaf wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard D
Saam met vriende

Fantastiese diens. Lekker privaat. Grondpad baie rof.

Kliëntediens was puik, staf was 5-ster. Lekker privaatheid by kamp. Het bietjie in warm tyd van die jaar gegaan so dit was erg warm, swembad het baie gehelp. Die kos was goed vir die remote area, winkels is ver, so jy kan nie buffet verwag nie, ongelukkig was die middagete menu nie so goed nie en ordentlike kamptoebroodjies was beter. Maar kliëntediens absoluut great! Entertainment met aandete uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 486 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2359, Uis, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADkZW17U8ylVYUqHDdzuNBjRiASUm1tiQIdXrgRXKt9nxgVZ9x7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 D2359 Uis 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.022027777778 14.682638888889