LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Branderdraai | LekkeSlaap
+23

Branderdraai

2 resensies
Selfsorg
Branderdraai
Vanaf R3 990
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

'n Nie-terugbetaalbare skoonmaak- en wasgoedfooi van R660 word vereis. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 word vereis. Die bedrag is terugbetaalbaar binne 72 uur vanaf die vertrekdatum sou alles in 'n ordentlike toestand gevind word met uitklok. Rook is streng verbode. 'n R1000 boete sal gehef word. Gaste moet hul eie swem-/strandhanddoeke saambring. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerders, -kabels en -slimkaarte saambring. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Geen matriekvakansie- of studentebesprekings word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 990
per nag (plek vir 13)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Branderdraaistraat 16, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngSom7C5M0dOfz9miqDpiNTVzSl4pY3sEyC8Xb5Svv2YKhYQQJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 990  per nag (plek vir 13) 2 5 1 5 16 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41965 19.183863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!